Patricia Kopane sê sy voel nie dat sy meer in die DA hoort nie en wil nou by ActionSA aansluit.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Senior beampte ondersoek Vishoek-voorval
Een van die polisiebeamptes wat in die video gesien kan word, het reeds ʼn saak van aanranding teen die man aanhangig gemaak.
Woede ná video oor ‘polisiewreedheid’
Die man wou glo ʼn vermiste persoon aanmeld, maar uit die video is dit nie duidelik wat tot die onderonsie met die twee beamptes aanleiding gegee het nie.
Ongebruikte myne ‘teelaarde’ vir misdaad
Altesame 56 skagte by ongebruikte myne aan die Wes-Rand is reeds geseël en tientalle ander behoort binnekort op dieselfde manier beveilig te word.
‘Versigtig optimisties’ oor omkeerplan vir Denel
“Daar is vir die eerste keer ʼn plan op die tafel wat ʼn bietjie sin maak. Saloojee fokus op die plekke waar dit nodig is om ʼn verskil te maak – en dit is ʼn goeie ding.”
Cele oor verblyf, vermaak geroskam
Terwyl die polisie kla dat hy te min geld het om sy werk te doen, word miljoene rand aan vermaak, verblyf en spyseniering bestee.
Uitspraak oor kragskepe verwelkom
Karpowership sal wel nou toegelaat word om sy aansoek te wysig en dit opnuut in te dien.
Foto’s: Nog ʼn reusekonvooi vat pad na Pretoria
Die troepedraers ry van De Brug in Bloemfontein na die weermagbasis op Wallmansthall nadat dit die afgelope paar maande omvattende instandhoudingswerk ondergaan het.
Denel ‘nie trots’ op wanbetaling van salarisse
Alle uitstaande salarisse van Denel-werkers is betaal en die voorsitter van die wapenvervaardiger se raad sê die maatskappy is stadigaan besig om homself uit die modder te grawe.
Miljarde se bestellings wink, maar Denel kort kontant
Denel gaan binne die volgende paar maande bykomende inkomstebronne moet ontsluit indien die onderneming hoop om enigsins kommersieel volhoubaar te word.
SOE slaan toe op diamantmaatskappy
Die klopjag hou verband met ʼn ondersoek na transaksies by die staat se mynmaatskappy, Alexkor.
Ouers soek nóú antwoorde oor Enyobeni-treurspel
Sowat ses weke ná die dood van 21 Oos-Londense kinders, eis die slagoffers se ouers dat die uitslae van toksikologietoetse dadelik aan hulle beskikbaar gestel word.
Talle vrae oor ontplooiing van grenswagte
Die eerste groep grenswagte is verlede maand ontplooi, maar ʼn burgerregtegroep is bekommerd dat die wetgewing wat hul ontplooiing magtig, nog nie afgekondig is nie.
Saak teen Du Plessis van hofrol verwyder
Die joernalis Izak du Plessis het ʼn nag in die selle deurgebring nadat hy vir minagting van ʼn hofbevel in hegtenis geneem is.
Dube-Ncube nuwe premier van KZN
Nomusa Dube-Ncube is die eerste vrou as premier van KwaZulu-Natal. Sy is Woensdag aangewys ná die bedanking van Sihle Zikalala verlede week.
Parlement moet ‘loslippige’ Cele oor verkrag-opmerking ondersoek
Die DA sê Bheki Cele se opmerking is net nog ʼn bewys dat hy nie geskik is vir sy amp nie en die trekpas moet kry.
ActionSA ontbind provinsiale komitee in KZN
Die party sê dit het die afgelope paar weke duidelik geword dat ʼn groep mense die komitee “geïnfiltreer” het met die bedoeling om ActionSA te destabiliseer.
Eskom vra groot veranderings aan tariefstrukture
Eskom sê die bestaande tariefstruktuur moet hervorm word om ʼn veranderende energie-omgewing te weerspieël, maar sommige verbruikers gaan die veranderings waarskynlik erger aan hul sakke voel as ander.
Raad werk hard aan sake oor behandeling van ‘skaars siektes’
Die Raad op Mediese Skemas sê hy neem kennis van kommer oor die behandeling van sogenaamde skaars siektes en werk hard om te verseker pasiënte kry die behandeling wat hulle nodig het.
Fondse sloer glo aspris met duur behandeling
Mediese fondse rek die proses om vir die behandeling van skaars siektes te betaal glo só lank uit dat pasiënte later dikwels te siek is om behandeling te kan ontvang, of in sommige gevalle selfs sterf.