Toenames is reeds in Johannesburg, Pretoria, Durban en Bloemfontein bespeur.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Boerboel-telers gou weer in hof
Die honde is vroeër in ʼn teelfasiliteit by Hartenbos aangetref en talle van die diere was in ʼn haglike toestand.
Beurtkrag kom dalk nou ‘amper elke dag’
Eskom het sy plan in drie moontlike scenario’s opgedeel, maar verwag dat fase 4 net onder die ergste moontlike omstandighede in werking gestel sal moet word.
Hof stuit Shell se eksplorasieregte
Die hof het bevind die aanvanklike proses wat die minister van minerale bronne en energie gevolg het om die regte toe te staan, nie deur ʼn billike proses voorafgegaan is nie.
DA se Jhb-speaker uitgeskop
Minderheidspartye in die Johannesburgse metroraad het die mosie van wantroue in die speaker suksesvol deurgevoer.
Walmart wil Makro, Game uitkoop
Massmart het nou bekend gemaak dat hy in die 26 weke tot die einde van Junie ʼn verlies van R903,5 miljoen gely het.
‘Kaders’ se aanstelling by munisipaliteit onregmatig
Die hof is genader om te besluit oor die aanstelling of bevordering van sewe amptenare by die plaaslike owerheid wat glo onregmatig gedoen is.
Ál meer sakelui wil Eskom los
Ondernemings bestee gemiddeld net soveel geld aan alternatiewe maniere om krag op te wek om Eskom-tekorte te verlig, as wat hulle aan hul gewone Eskom-rekeninge bestee.
SA’ners voel al hoe meer onveilig
Byna die helfte van Suid-Afrikaners het die afgelope jaar maatreëls ingestel of stappe gedoen om hulself teen misdaad te probeer pantser.
Herstel van parlement kos byna R3 miljard
Tegniese assesserings van die beskadigde geboue is afgehandel en kostebepalings is gedoen.
Babelse verwarring in Cope; Lekota nié geskors
Cope sê die aankondiging oor die partyleier se skorsing was ʼn haastige en desperate poging van sommige leiers in die party om hul eie bas te probeer red.
Dis ’n ‘ja’ van Prudence
Joseph Kagiso Ndlovu se banier, waarop hy sy geliefde Prudence vra om met hom te trou, het mense se verbeelding aangegryp.
Kwotas, brandstofprys vat wind effe uit Sea Harvest se seile
Taai makro-ekonomiese faktore, aangedryf deur beduidende insetkoste en ontwrigting aan die verskaffingswaardeketting, het sake vir die maatskappy bemoeilik.
Cope skop Lekota uit
Lekota word daarvan beskuldig dat hy die party verdeel.
Bloutrein se wiele rol gou weer
Die wêreldbekende en luukse Bloutrein se diens is in Februarie vanjaar onbepaald opgeskort weens veiligheidskommer.
‘Liewer laat as nooit’; Molefe, Singh en ander in hof
Hulle word verbind met korrupsie en bedrog ten bedrae van sowat R93 miljoen by Transnet.
Wit mans het grootste risiko vir hartsiektes
Die verduideliking vir die verskil in die voorkoms van hartsiektes lê dalk in Suid-Afrikaners se sosio-ekonomiese status.
Veiligheidswagte oorrompel, ontwapen
Skote is op die wagte afgevuur, waarna die aanvallers hul voertuig gekaap en met hul dienswapens weg is.
Medihelp moet Zachary se behandeling betaal
“Lewe, dit beteken lewe,” het ʼn oorstelpte Michaney de Wet, klein Zachary se ma, ná die uitspraak gesê.
Slagoffertjies van Vyfhoek-tragedie saam begrawe
Vyf kinders is dood en nog vier beseer toe die vragmotor deur ʼn heining gebars het waar die leerders ná skool vir hul vervoer gewag het.