Die president getuig Vrydag by ʼn verhoor van die Menseregtekommissie (MRK) oor die dodelike oproer wat skade van miljarde rande aan die ekonomie aangerig en talle lewens geëis het.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Nuwe polisiehoof moet ‘uit politiek bly’
Verskeie organisasies het hulle verbind tot samewerking met die nuwe polisiehoof om die land se misdaadprobleem te pak, al meen sommiges daar was beter kandidate.
Appèlhof verwerp jongste Zuma-aansoek
Die appèlhof het Zuma se aansoek Donderdag met koste van die hand gewys en bevind daar is geen “redelike vooruitsig” dat sy appèlaansoek kan slaag nie.
Gif vir lugbespuiting van sprinkane droog op
Agri Oos-Kaap sê dit lyk nie of staatsamptenare die erns van die saak begryp of begaan is oor die miljarde rand wat weens die plaag verloor kan word nie.
Mosie teen Ramaphosa na kantlyn geskop
Die mosie van wantroue teen pres. Cyril Ramaphosa is Woensdag glad nie eens aangehoor nie.
Krisis met rybewyse dreig
Die AA waarsku daar gaan misdadigers gemaak word van motoriste wat weens geen van hul eie toedoen, nie hul bestuurderslisensies betyds kon hernieu nie.
Onwaarskynlik dat mosies slaag, tog bly ‘simboliek’ belangrik
Twee mosies van wantroue, een teen pres. Cyril Ramaphosa en een teen sy hele kabinet, word vandag in die parlement beslis. Maar is daar enige nut daarin?
Meer mense as ooit in SA nou werkloos
Die syfers skets ʼn treurige prentjie van nóg 278 000 mense wat vandag sonder werk sit.
Nuwe loterykommissie moet ‘regte ding’ doen
Een van die nuwe raadslede word egter reeds by omstrede kwessies betrek.
Hof steek tydelike stokkie voor SA se jagkwotas
Wildbedryf SA sê hy is geskok oor die hof se besluit, aangesien dit ʼn nuttige wildlewebestuursmiddel en waardevolle bron van inkomste is.
Hope nuwe kykgenot met Disney+ se stromingsdiens
Die kanaal word bestempel as die stromingstuiste van sommige van die wêreld se mees gewilde verhale.
Waghond wil na varsproduktemarkte kyk
Die ondersoek sal kyk na enige faktore wat mededinging in die land se varsproduktemarkte belemmer, skeeftrek of beperk.
Ministers mag oor mosie stem wat hul wil uitskop
Die speaker sê kabinetslede mag nie van hul reg ontneem word om ten volle aan die parlementêre prosesse deel te neem nie.
‘Nie veel’ wat regering aan brandstofprys kan doen – Sapia
Verbruikers moet hulle in April staal vir ʼn moontlike verhoging van R2 per liter in die prys van petrol en nagenoeg R3 in die prys van diesel.
Nuwe polisiehoof moet kan ‘inspireer’
Die nuwe polisiehoof moenie net die duisende polisielede onder sy beheer se vertroue wen nie, maar ook dié van die publiek.
Ministers kan nie oor eie wantroue-mosie stem – DA
ʼn Botsing van belange bestaan indien kabinetsministers Woensdag toegelaat word om oor ʼn mosie van wantroue waarby hulle betrokke is, te stem.
Aankondiging oor nuwe polisiehoof ‘binne dae’ verwag
Die moontlike aanstel van ʼn paneel om aanbevelings oor die nuwe polisiehoof te doen, is “ʼn reusestap vorentoe vir ʼn oop en deursigtige proses,” meen kenners.
Audi’s, BMW’s vir SA se ministers
Terwyl miljoene Suid-Afrikaners van hongersnood en armoede krepeer, het ministers en hul adjunkte sowat R20 miljoen aan nuwe voertuie, brandstof en instandhoudingskoste bestee.
‘Wat rook Nxesi?’ vra kraamverlofeisers
Anders as wat min. Thulas Nxesi beweer, wag eisers tot ses maande vir hul kraamverlofeis om uitbetaal te word.
‘Nie in ons naam’ – SA’ners kap Russiese aggressie
Al hoe meer organisasies en gewone Suid-Afrikaners maak hul stem dik oor die Russiese inval van Oekraïne, ten spyte van die regering se amptelike standpunt oor die konflik.