“As ek op die verhoog is, voel dit nie soos werk nie.”
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Video: Jack Stone sing nou in Afrikaans
Die musiekvideo vir die snit is vandag (Donderdag) heel eerste op Maroela Media te sien.
‘Die Oorwurms’ bied vars oudio-stories, musiek vir kleuters
Elke storie bevat ʼn bypassende liedjie, feite en aktiwiteite soos inkleur en luisteroefeninge. “Dit is speels, kleurvol en eenvoudig.”
‘Suidooster’ saai 1 000ste episode uit
Die gewilde kykNET-sepie ‘Suidooster’ saai vandag (Dinsdag) sy 1 000ste episode uit.
Gesogte Radiotoekennings aanlyn uitgedeel
ʼn Rekordgetal van meer as 2 000 inskrywings is van 160 radiostasies ontvang.
Echo-jeugontwikkeling stig noodfonds
“Ons het tans 13 huise vol jongmense in nood.”
‘Die Kontrak 2’: Ontmoet die aanbieders
Vanjaar spog die program, wat op e.tv sal uitsaai, met drie splinternuwe aanbieders.
Hoe lyk Hollywood: Eerste lusmaker vir Bowie-fliek uitgereik; ‘Botched’-dokter gaan weer pa word
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Nadia Vorster se enkelsnit: ‘Charging Bull’-beeld in New York inspireer haar
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Woensdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Jo Black laat sy ‘maanhare’ waai
“As ek ʼn leeu se maanhare afskeer, sy tande pluk en sy naels knip, wat is hy dan?”
President Karen slaggereed om weer Zoid-kabinet in te huldig
Die sesde seisoen van dié gewilde reeks begin vandag (Donderdag) op kykNET uitsaai.
Grapjas-akteur Bennie Fourie oor rol in ‘Fynskrif’
“Albert het my ʼn rukkie daarna gebel en gesê my skimp het gewerk.”
Arno Greeff wys komediestaal in nuwe reeks
Arno Greeff is nie ʼn man wat maklik stilsit nie.
Mila Guy ontgin komediegoud in Afrikaans
“Hoewel dit altyd my instink is om iets dieper te maak, het ek later agtergekom daar is tog ʼn ligter kant aan my en het dit begin ontgin.”
Nicole Holm oor rol in derde seisoen van ‘Fynskrif’
“Louis was baie slim om ʼn buitestander by die derde seisoen in te bring, want aan die einde van die tweede seisoen is die firma en sy mense so te sê aan skerwe.”
Luister: Retief Burger se bemoedigende boodskap vir SA
“Dit is nie ek wat slim beplan het nie – ek was net gehoorsaam en het die Here se stem gevolg.”
Julanie J: ‘Ek voel nou nóg nader aan die liedjie’
”Daar is groot onsekerheid oor die tyd waarin ons leef en dit is nou belangriker as ooit om mekaar by te staan.”
‘Modern Family’ groet ná 11 seisoene
Die lawwe en skreeusnaakse Pritchett-familie het ná 11 seisoene die tuig neergelê in ʼn emosionele dubbelepisode finale.
Hoe lyk Hollywood: Paul Walker se dogter deel video van pa; Covid-19 ‘affekteer’ J-Lo se troudatum
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Radioman MD Greyling weer slaggereed vir die verhoog
“As musiek eers in jou are is, is dit moeilik om daarvan weg te skram.”