Saterdag was dit die All Blacks van ouds, waar hulle Fidji voorlangs gewurg, agterlangs geslaan en nege drieë gedruk het.
Alles deur die skrywer Pieter Kruger
Briljante Louis laat spat rekord
Dié links-baan pas Suid-Afrika se Louis Oosthuizen soos ʼn handskoen, want hy slaan die bal reguit en ver en sy naderhoue en setwerk is briljant.
Engeland en Ierland blom, Wallis verwelk byna
Die kragmeting met Kanada het aan die Engelse afrigter, Eddie Jones, kans gegee om nuwelinge op die proef te stel.
Wimbledon: Barty klop Pliskova
Dit was seker heel gepas dat die wêreld se beste vroue-speler dié Grand Slam gewen het.
All Blacks klop Fidji, maar krake wys
Die Fidjiane het die All Blacks harde bene laat kou en die telbord vertel nie die volle verhaal nie.
George Coetzee blaas vuurwarm
Die Pretorianer George Coetzee kon kwalik vir beter voorbereiding vir die komende Britse Ope-gholftoernooi gevra het.
Jong Cheetahs verras teen Pumas
Die koronavirus het sy kloue baie diep in die Cheetahs ingeslaan en tien spelers, asook die afrigter, Hawies Fourie, was nie Vrydag beskikbaar nie.
Oorsese toetsrugby: Japan verloor, maar bult spiere
Japan se rugbyspan kan nou tereg daarop aanspraak maak dat hy tussen die toptien-spanne in wêreldrugby hoort.
Wimbledon: Britte juig; raak toe stil
Die Britse tennisondersteuners het gejil van plesier toe hul nuwe heldin, die 18-jarige Emma Raducanu, Saterdag tot die vierde ronde van die vroue-enkelspel op Wimbledon deurgedring het.
Toetsrugby: All Blacks verguis Tonga
Dit was blote kuikenmoord.
Gholf: Bezuidenhout laat SA vlag wapper
Christiaan Bezuidenhout het die vlam laat brand ná die tweede ronde van die Ierse Ope-gholftoernooi wat in Kilkenny beslis word nadat die meeste van sy landgenote maar gesukkel het om die lont aan te steek.
Motorfietsrenne: Vaal dag vir Binder-broers
In die MotoGP het ouer broer, Brad, in die 21ste posisie weggespring nadat hy bandeprobleme in kwalifisering ondervind het.
Gholf: Fichardt-hulle jaag Noorweër
Louis Oosthuizen (208) is ná rondtes van 70, 67 en 71 straks uit die wedloop.
Britse en Ierse Leeus; Gatland verras met sy nuwe kaptein
Die toerspan vertrek Sondag na Suid-Afrika.
Britse en Ierse Leeus betaal duur prys teen Japan
Die Leeus het Saterdag hul enigste opwarmtoets teen Japan gewen, maar ʼn baie duur prys betaal.
Curriebeker: Griekwas vee Cheetahs plat in derby
Baie rugbyspanne het al voorheen in Kimberley se groot gat beland. Saterdag was dit die Cheetahs se beurt.
Gholf: SA spelers blaas warm in München
Die land se voorste gholfspelers sak jaarliks toe op die BMW-gholftoernooi wat by die München Eichenreid-buiteklub in Duitsland gespeel word.
Amerikaanse Ope: Strooijonker Louis weer tweede
“Dit is teleurstellend; dis frustrerend. Ek speel goed, maar dit gaan nie gebeur dat ek ʼn Major wen nie. Ek het vandag goed gespeel, maar dit was nie goed genoeg nie,” het Oosthuizen gesê.
Binder gee tree nader aan podium
Binder (KTM) het in die vyfde ry in die 13de posisie weggespring, maar die een na die ander voorste jaers verbygesteek.
Exeter, Harlequins veg om die kroon
Die Sale Sharks was gelaai met sewe Suid-Afrikaners in die opdrafspan, maar kon steeds nie die mas teen Exeter opkom nie.