Zoleka Mandela se dood kom ’n dag voor wat haar ouma, wyle Winnie Madikizela-Mandela, se 87ste verjaarsdag sou wees.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Stigting-rapport gee powere D-simbool vir bevordering van Afrikaans in skole
Die FW de Klerk-stigting gee die Suid-Afrikaanse regering ʼn onbevredigende D-simbool vir sy inwerkingstelling van die reg op onderwys in Suid-Afrikaners se amptelike taal van keuse.
‘Wonderwerk’ sal brandstof weer onder R20 kry
Kenners sê wat moet gebeur vir die brandstofprys om weer tot onder R20 per liter te daal.
DKD nie langer in Oscar se pad na hoogste hof
“Hierdie is egter nie in die einde van die pad nie en die hof moet steeds ʼn uitspraak lewer,” sê Pistorius se regsverteenwoordiger.
Groot kommer oor wysigings aan wetsontwerp oor POF
Sou die wetsontwerp wet word, sal eisers nie meer vergoeding vir pyn, lyding en skok ontvang nie aangesien hierdie kategorie skade totaal afgeskaf sal word.
Solidariteit Beweging pleit by Amerikaners oor Agoa
Suid-Afrika kan ondanks onstabiliteit in ander dele van die vasteland, steeds ’n bakermat van demokrasie en ’n vryemark-ekonomie in Afrika wees, sê die Suid-Afrikaanse afvaardiging op besoek aan die VSA.
Phalaborwa-brand: 19 minute ‘toe is alles weg’
“Hierdie tragedie kon in die aand gebeur het. Ons kon almal dood gewees het.”
‘Net polisie’ kan Tshwane nou red
Slegs 22 inhegtenisnemings is tot dusver gedoen – en almal vir die aanklagte van openbare geweld. Die meeste van die verdagtes is ook weer op vrye voet.
Substasie beroof; talle Pretorianers sonder krag
’n Groep van sowat 20 boosdoeners het Maandag in die vroeë oggendure (tydens twee uur lange beurtkrag) op die substasie toegeslaan.
Phalaborwa tot rampgebied verklaar ná veldbrand
Die Ba-Phalaborwa-munisipaliteit het Phalaborwa in Limpopo Sondag tot rampgebied verklaar nadat ’n verwoestende veldbrand Saterdag minstens 12 huise in puin gelê het. ’n Ondersoek is…
Foto’s: Pretoria FM is 30!
Pretoria FM het heel naweek lank verjaar.
Van fase 3 na 2!
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 2-beurtkrag Sondag vanaf 16:00 tot Maandag 16:00 geïmplementeer sal word. Daar is voorheen bekendgemaak dat fase…
Foto’s: Só lyk Kaapse kus ná woeste hooggety
Nog fratsgolwe – met deinings van tot 2,9 meter – word tydens vanmiddag se hooggety tussen 15:00 en 17:00 aan die kus verwag.
Foto’s: Buthelezi gegroet
Pres. Cyril Ramaphosa het tydens die staatsbegrafnis toegegee dat hy en prins Mangosuthu Buthelezi “nie altyd saamgestem het nie”.
Fratsgolf eis vrou (93)
Suid-Afrikaners aan die kus word intussen gewaarsku om Sondag versigtig te wees aangesien nog fratsgolwe – met deinings van tot 2,9 meter – verwag word.
Huise in Phalaborwa in puin gelê deur brand
“Die wind het opgesteek en die veldbrand na die dorp se kant gedruk. Toe begin die huise een vir een aan die brand slaan.”
Baba se nalatenskap leef voort in boekargief
“Ons was in die greep van smart toe Richard sê ‘genoeg is genoeg’. Ons kon nie toelaat dat twee hartseer mense in ʼn hospitaal Archie se enigste ervaring van die wêreld is nie.”
Stapper val meters ver op roete ‘met nare reputasie’
’n 64-jarige stapper was vandeesweek die tiende persoon om van dié smal kontoerpaadjie by ’n waterval op Tafelberg te val.
Hoë fases van beurtkrag net tydelik, hoor kabinet
Die DA bestempel die kabinet se terugvoer as “ʼn verstommende bewys van onverskilligheid oor wat Suid-Afrikaners tans moet deurmaak”.
Tuks: EFF se SR-kandidate gediskwalifiseer
“’n SR wat liedjies oor moord sing, studies ontwrig of studente intimideer, kan nooit as leiersgroep erken word nie.”