“’n SR wat liedjies oor moord sing, studies ontwrig of studente intimideer, kan nooit as leiersgroep erken word nie.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Watertenkwa nié begelei toe boosdoeners toeslaan
Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings het Donderdag ’n beroep op die polisie gedoen om in te gryp.
Só sal ondersoek na Jhb-tragedie verloop
Panyaza Lesufi sê die ondersoek sal in twee fases gedoen word.
Bumbo sit voet neer oor babastoeltjies
Bumbo beskuldig Takealot daarvan dat hy misleidend is met sy advertensies.
Ficksburg-moordsaak na hooggeregshof
Rudi Gericke is vroeg vanjaar strafregtelik aangekla nadat sy buurman Evan Sorour op ’n plaas in die omgewing van Ficksburg geskiet is.
Ramaphosa pos Mkhwebane
Ná ʼn jare lange stryd het pres. Cyril Ramaphosa die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, finaal die trekpas gegee.
ActionSA: ‘Ons kan SA regruk’
“Ek kan Suid-Afrikaners daarvan verseker dat wat uit hierdie beleidskonferensie sal voortspruit, ’n duidelike alternatief sal wees wat hoop sal bring vir so baie wat moed opgegee het.”
Onstuimige ampstermyn voor Mkhwebane se doppie geklink word
Binne 100 dae nadat die destydse president Jacob Zuma adv. Thulisile Madonsela in Oktober 2016 met adv. Busisiwe Mkhwebane as Openbare Beskermer (OB) vervang het, het die wiele begin afkom.
En ons is terug op fase 5
Enkele ure nadat beurtkrag effens skiet gegee het en van fase 5 na fase 4 verlaag is, is Suid-Afrika weer op fase 5. Dís hoekom:
LP’s stem vanmiddag oor geskorste OB
Parlementslede besluit Maandagmiddag oor die lot van die geskorste Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane. LP’s sal omstreeks 14:00 in die Kaapstadse stadsaal (waar die…
Laer geiser-temperatuur kan beurtkrag verminder – studie
Sou elke geiser in die land se temperatuur met 10 °C verlaag word, kan dit die las op Eskom met sowat 942 000 kWh per uur verminder.
Die lekker én die sleg: Dít moet jy weet voor jy emigreer
’n Terapeut sê dit is uiters belangrik dat Suid-Afrikaanse emigrante én hul geliefdes hulle emosioneel voorberei op die emosies wat voor én na daardie vlug na elders soms die oorhand kan kry.
Video: Gauteng-spesialiste bou eie hospitaal
Nie minder nie as 36 top- mediese spesialiste het hul eie geld gebruik om ʼn private chirurgiese hospitaal in Johannesburg te bou. En dit alles vir hul pasiënte.
Bela-wet: Duisende e-posvoorleggings wel ontleed
AfriForum sê nou die proses rondom die wysigingswetsontwerp op onderwyswette is tekenend van die ANC se minagting vir gemeenskappe en haat jeens Afrikaans.
Meer SA vroue as mans besit ’n huis
Data toon boonop dat vroue minder geneig is om geld te leen as mans.
Beurtkrag op na fase 4
Dié patroon sal hom nou daagliks tot verdere kennisgewing herhaal.
Misdaadstatistieke: Enkele moord minder in Gauteng
Lt.genl. Elias Mawela meen “elke oorwinning tel”.
Man gevonnis vir aandeel in Maselspoort-bakleiery
ʼn Video van die bakleiery by Maselspoort is verlede Desember wyd op sosiale media versprei en het eindelik ʼn sogenaamde rasherrie veroorsaak.
Nou draai Tshwane se werkers boonop stokkies
ʼn Patroon van lyfwegsteek is in streke 1, 3, 4, 6 en 7 van die stad opgemerk.
Wes-Kaap sê ‘nee’ vir Karpowership
“Karpowership behoort nie die monopolie gegee te word nie,” sê die Wes-Kaapse premier Alan Winde.