Inflasie het vir die tweede agtereenvolgende maand gestyg en daar is opnuut kommer oor ʼn verdere rentekoersverhoging gegewe inflasie wat hoog bly.
Wen: Daniel Strauss se: ‘Werk soos ’n miljardêr’
Daniel Strauss se splinternuwe boek tref in Mei vanjaar boekrakke, en twee gelukkige Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn kopie van die boek los te slaan én die boekbekendstelling by te woon.
Ekonomie Minuut: Inflasie styg weer, te danke aan beurtkrag!
Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%.
Oorlogpraatjies laat Warren Buffett aandele verkoop
Die spanning tussen Amerika en China is nie nuwe nuus nie, maar die skielike verkoop van so groot aandeel in so ʼn betroubare internasionale maatskappy dui daarop dat die geopolitieke spanning selfs meer ernstig is as wat mens sou dink.
Stygende kospryse is ‘katastrofies’
Ekonome voorspel ook verdere stygings in die rentekoers.
Kospryse skiet weer die hoogte in
Verskeie kos-items is duurder, maar dit lyk of pryse minstens effens stadiger styg as vantevore.
Ligloop, plasings op sosiale media kan jou premie beïnvloed
Polishouers moet glo uiters versigtig wees om onder meer foto’s van hul duursame besittings, sosiale gewoontes of adrenalienaktiwiteite op sosiale media te plaas waar enigeen dit kan sien.
Ekonomie Minuut: Die gevare van ‘n ‘lae groeilokval’
Die slegte groeivooruitsigte in Suid-Afrika word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid.
Ekonomie Minuut: Inflasie in Maartmaand
In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog.
Verbruikersake: Sal jou kredietwaardigheid ooit herstel na skuldberading?
Skuldberading is ʼn doeltreffende manier vir oorverskuldigde verbruikers om hul skuld te herstruktureer en die navorsing toon dat diegene wat die proses voltooi ook voordeel sal trek uit ʼn verbeterde krediettelling.
Daar is rede om skepties oor SA te wees, maar …
“Ons bly oortuig dat Suid-Afrika ’n beleggingsbestemming met aansienlik onbenutte potensiaal is.”
Ekonomie Minuut: Stadige groei lê voor
Stadige ekonomiese groei beteken besighede groei nie, daar word nie salarisverhogings betaal nie en daar is nie werkskepping nie.
SA sal beleggers ‘moet paai om hier te belê’
“Beleggers sal eers weer vir die volgende paar jaar die kat behoorlik uit die boom wil kyk.”
Ekonomie Minuut: Beleggingskonferensie en beleidsonsekerheid
Swak sakevertroue en beleidsonsekerheid gaan dit moeilik maak om beleggers te oortuig om hier te belê.
Ekonomie Minuut: Nie ‘n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?
Verbruikersake: Wil jy spaar op kruideniersware?
Lojaliteitsprogramme en koepons maak ʼn verskil aan jou kruidenierswarerekening, maar dit is tydrowend om by te hou met wat jy waar kan spaar.
Verbruikersake: Hoe kan jy nóg ʼn rentekoersverhoging oorleef?
“Mense wil meer kreatiewe maniere vind om hul uitgawes te verminder bo en behalwe om by maandelikse begrotings te hou, vir doelwitte te spaar, uitgawes te bestuur en ʼn ekstra inkomste te vind.”
Ekonomie Minuut: Suid-Afrika is nie ‘n mislukte staat nie
Baie goed is nie reg in Suid-Afrika nie, maar ons sal ʼn ander benaming daarvoor moet kry.
Ekonomie Minuut: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkope
Al wat ʼn organisasie en ontleder is, verwag ʼn baie lae ekonomiese groeikoers hierdie jaar.
Ekonomie Minuut: Die staatsfinansies lyk ‘okay’
Knap na die begrotingsrede in Februarie het ontleders dinge begin uitwys was ʼn negatiewe impak kan hê op die minister se syfers.