Die ombudsman vir langtermynversekering se jaarverslag is onlangs bekend gestel en wys dat verbruikers in die vorige finansiële jaar R200,7 miljoen teruggekry het nadat hulle daar gekla het. Ina Opperman het gaan kyk wat verbruikers daaruit kan leer.
Bitcoin laagste in 18 maande
Bitcoin het Saterdag tot ’n kommerwekkende $18 740 gedaal.
Spira bult spiere as SA se Virgin Active-hoof
“Met Jessica as besturende direkteur en ’n sterk span aan haar sy, sal Virgin Active Suid-Afrika in staat wees om munt te slaan uit die snelgroeiende gesondheid-, welstand- en fiksheidsmark.”
Revlon doen aansoek om sakeredding
Die Amerikaanse skoonheidshuis het van Januarie tot Maart ʼn netto verlies van $67 miljoen aangemeld.
Verbruikers gewaarsku: 13 babas dood in babawiegie
Die sterftes het gebeur toe die babas in dié wiegies aan die slaap geraak het.
Kommer, kritiek oor lening by Wêreldbank
Die DA sê die lening van R7,6 miljard is ʼn teken van die regering se toenemende desperaatheid om ʼn onvolhoubare ekonomiese situasie te finansier, maar die ekonoom Dawie Roodt stem nie saam nie.
Vra vir Ed: Sal my lewenspolis my huisverband aflos?
Is jy onseker of jou lewenspolis jou huisverband ná jou afsterwe sal aflos en wat die oordragkoste sal wees om die eiendom op jou gade se naam te laat oordra? Ed het kundige advies.
R7 miljard-lening vir SA se Covid-program
Die laekoste-lening vorm deel van lenings wat vroeër ook by die New Development Bank en die Internasionale Monetêre Fonds aangegaan is.
Talle skokke ‘ontspoor’ ekonomiese momentum
Die ineenstorting van Comair gaan nie net lei tot ʼn verwagte skerp styging in kaartjiepryse nie, maar veroorsaak ook verdere inflasionêre druk.
Hoe die verandering in regulasie 28 jou aftrede kan verbeter
Die goeie nuus is dat beleggers in aftreeprodukte beter opbrengste kan verwag in die volgende klompie jare, in teenstelling met die armoede skeppende dekade wat pas verby is.
Verbruikersake: Lesse te leer uit klagtes oor korttermynversekering
Die kantoor van die ombudsman vir korttermynversekering het onlangs sy jaarverslag bekend gestel. Ina Opperman het gaan kyk waaruit ʼn mens kan leer.
Shoprite se klante-data geteiken
Die blootstelling sluit in die name en ID-nommers van klante, maar geen finansiële inligting of bankrekeningnommers nie.
Pantser jou beursie, want nog rentekoersverhogings kom
Die verwagte styging van 100 basispunte beteken kopers sal ʼn ekstra R500 tot R1 000 moet begroot vir ʼn huislening van tussen R750 000 en R1,5 miljoen.
Groot kommer ná nóg ʼn sterfte by Kusalethu-myn
Die voorval kom sowat ʼn maand nadat vier werkers dood is in ʼn modderstorting by dieselfde myn.
Nagenoeg ’n miljoen SA’ners bly in die buiteland – hoe raak dit hulle testamente?
‘n Plaaslike testament is in die algemeen heeltemal in orde tensy jy internasionale bates het waarvoor jy nie voorsiening gemaak het nie.
Prysvasstelling by versekeringskommissie: ʼn Skandelike en skadelike mislukking
In byna ʼn halfeeu waarin versekeringskommissie gereguleer word – die regulering het in 1977 begin – kon dit nie daarin slaag om die verklaarde doel daarvan, naamlik laer premies vir verbruikers, te verwesenlik nie.
Comair se situasie ‘beroerd’
Daar is groot kommer dat meer as 1 000 werksgeleenthede in die slag kan bly as Comair finaal sy deure moet sluit.
BBP ‘bemoedigend’, maar lang pad lê voor
“In ’n land waar die meerderheid werkloos is, sal mense bloot in armoede probeer oorleef met ’n swaarder las op belastingbetalers om die ekonomie aan die gang te hou.”
IMF bekommerd oor Eskom, Transnet
Die span van die Internasionale Monetêre Fonds het pas sy besoek aan Suid-Afrika afgehandel en doen verskeie aanbevelings om die land se geldsake te help regruk.
Verbruikersake: Verstaan jou mediese fonds se chroniese siektevoordeel
Ina Opperman het gaan kyk wat die Raad op Mediese Skemas (RMS) se bepalings daaroor is.