Ramaphosa sê ná meer as ʼn dekade van kragtekorte, kan Suid-Afrikaners met reg gefrustreerd en kwaad voel.
Verbruikersake: Help! Daar is ’n skuldinvorderaar by my hek
Met die skuldinvorderaar wat by jou hek wag, besef jy skielik dat jy nie weet wat jou regte is en wat die invorderaar mag doen nie. Wat doen jy nou? Ina Opperman het gaan kyk.
Hofsaak begin vir ouditverslae in 154 munisipaliteite
Indien die verslae beskikbaar gestel word, kan dit ʼn nuwe tydvak vir aanspreeklikheid van staatsamptenare, rekenskap van belastinggeld en munisipale litigasie inlui.
Loonooreenkoms by Eskom bereik
Die metaalwerkersvakbond Numsa, die mynwerkersvakbond NUM en Solidariteit het Dinsdag Eskom se aanbod van ʼn 7%-loonverhoging aanvaar.
Styging in brandstofpryse gaan verbruikers looi – AA
Daar is toenemende druk op die regering om ʼn oplossing vir stygende brandstofpryse te vind. Die AA maan egter korttermynverligting – hoewel dit verwelkom word – is nie volhoubaar nie.
Brandstofpryse: Maak maar vol jou tenk
Nog ʼn skerp styging in die prys van diesel en petrol tree Woensdag in werking. Só lyk die jongste stygings:
Ekonomiese impak erger met elke hoër beurtkragfase
Reservoirs loop leeg tydens beurtkrag en die verhoogde prys van diesel maak dit amper onmoontlik vir ondernemings om self die krag aan te hou.
Verbruikersake: Ombudsman waarsku oor aanlyn rekenaarwinkel
Ina Opperman het gaan vasstel waarom verbruikers in hul pasoppens moet wees vir hierdie aanlyn winkel.
Entrepreneurskompetisie wil Afrikaanse sakelui bemoedig, toerus
Die wenner van AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die jaar-kompetisie ontvang onder meer ʼn R50 000 kontantprys, mentorskappe, nuwe promosiemateriaal én hope blootstelling.
Enorme tariefverhogings kan Goudstad-skole knou
Talle skole in Johannesburg sal nou ses tot tien keer meer aan eiendomsbelasting moet betaal.
Dié motors is die ligste op jou brandstofrekening
WeBuyCars het hul huiswerk gedoen en op grond hiervan die volgende voertuie vir hul uitstekende brandstofdoeltreffendheid uitgewys.
Hoër rentekoerse beteken allermins laer inflasie
Daar bestaan vandag nêrens in die wêreld meer ’n suiwer vrye mark nie omdat regerings van die meeste lande heeltemal te veel in hul ekonomieë inmeng.
Vra vir Ed: Hoe beperk ek uitgawes op my boedel?
Onseker oor die maklikste en beste manier om jou bates na te laat sodat daar minder boedelgeld betaalbaar is? Ed het kundige advies.
Verbruikersake: Eerlikheid wen wanneer dit kom by lewensversekering
Ina Opperman het gaan kyk hoe belangrik dit is om eerlik te wees wanneer jy vir lewensversekering aansoek doen om te verseker dat jou eis later uitbetaal word.
Departement sê aikona vir ‘sampioenbiltong’, ‘vleislose frikkadelle’
Die organisasie ProVeg Suid-Afrika het die stap as ʼn “oorlog teen plantgebaseerde produkte” bestempel.
Inflasie nou hoogste in 5 jaar
Die hoë brandstofprys is steeds grootliks te blameer vir die hoë verbruikersprysindeks.
Vra vir Ed: Watter koste gaan ons uit ʼn boedel moet opdok?
Al ooit gewonder hoeveel jy uit ‘n boedel sal moet opdok as iemand dit namens jou hanteer? Ed het kundige advies.
Lego: 90 jaar van boupret
Lego, die wêreld se grootste en sekerlik bekendste speelgoedvervaardiger, vier vanjaar nie net sy 90ste bestaansjaar nie, maar spog met blink verkoopsyfers, bokse vol uitbreidingsplanne en verskeie nuwe produkte.
Verbruikersake: Leer uit klagtes oor langtermynversekering
Die ombudsman vir langtermynversekering se jaarverslag is onlangs bekend gestel en wys dat verbruikers in die vorige finansiële jaar R200,7 miljoen teruggekry het nadat hulle daar gekla het. Ina Opperman het gaan kyk wat verbruikers daaruit kan leer.
Bitcoin laagste in 18 maande
Bitcoin het Saterdag tot ’n kommerwekkende $18 740 gedaal.