Massmart het nou bekend gemaak dat hy in die 26 weke tot die einde van Junie ʼn verlies van R903,5 miljoen gely het.
Vra vir Ed: Erfgename in die boedel
‘n Leser het ‘n navraag oor ‘n bepaling in sy testament. Ed het kundige advies.
Ál meer sakelui wil Eskom los
Ondernemings bestee gemiddeld net soveel geld aan alternatiewe maniere om krag op te wek om Eskom-tekorte te verlig, as wat hulle aan hul gewone Eskom-rekeninge bestee.
Kwotas, brandstofprys vat wind effe uit Sea Harvest se seile
Taai makro-ekonomiese faktore, aangedryf deur beduidende insetkoste en ontwrigting aan die verskaffingswaardeketting, het sake vir die maatskappy bemoeilik.
Verbruikersake: Verskillende waarborge onder die vergrootglas
Ina Opperman verduidelik wat jy kan verwag van ʼn “warranty” en ʼn “guarantee”.
Kyk jou beleggings na jou toekoms?
Jy vra jouself dalk af: Is my bydraes tot my pensioenfonds genoeg om in die huidige klimaat te oorleef? Daar is heelwat alternatiewe opsies beskikbaar om seker te maak jou aftrede sal volhoubaar befonds wees – selfs al wink aftrede vir jou.
Vra vir Ed: Eksekuteursfooie uit die boedel
Onseker hoe eksekuteursfooie uit ‘n boedel werk? Ed het kundige advies.
E-handelplatform takel peperduur kos
Die landboubedryf is ryp vir ontwrigting, oftewel ’n nuwe tegnologie-gedrewe manier van sake doen, aangesien boere groot risiko’s in die landbouwaardeketting neem en nie kan voorspel of hulle ’n wins of verlies gaan toon nie.
Inflasie knaag aan jou kosmandjie
Kenners waarsku hoewel dit lyk of daar ʼn stadiger styging in pryse is, die kosmandjie steeds maandeliks duurder word.
E-inkopies maak verbruikers vies
Aanlyn transaksies is verantwoordelik vir die meeste klagtes wat die afgelope jaar by die ombudsman vir verbruikersgoedere en dienste ingedien is.
Help! Ek kort ’n noodfonds
Skuld afbetaal is wonderlik, maar om te verhoed dat jy weer in skuld beland, kan ʼn noodfonds baie help. Nou is die vraag hoe bou jy ene op?
Inflasie nou nóg hoër, maar verligting kom
Terwyl die nuwe inflasiesyfer slegte nuus vir verbruikers is, voorspel ekonome dat die land waarskynlik ’n kantelpunt bereik het, en dat inflasie in die komende maande kan afneem.
Ekonome: Ja, daar’s nog heelwat hoop
Nie net benodig Suid-Afrika se ekonomie groter groei nie, dit moet die regte soort groei wees om die ekonomie te transformeer en mense uit armoede te lig.
Health Squared knak; lede moet nuwe fondse soek
Die mediese fonds Health Squared het aansoek gedoen om vrywillige likwidasie en sy lede boonop net enkele weke gegee om ʼn nuwe fonds te vind.
‘Vleislose frikkadelle’ veilig op winkelrakke – vir nou
Die plan om plantgebaseerde produkte wat as alternatiewe vir vleis bemark word van Maandag van winkelrakke te verwyder, is vir eers met ʼn hofbevel gestuit.
Verbruikersake: Wenke om geld te spaar
Ina Opperman gee raad oor hoe jy spaarsamig kan leef.
Gryslys ʼn ‘yslike bedreiging’ vir SA ekonomie
“Die tesourie moet dringend optree om die aanbevelings in te stel wat die FATF voorgestel het om seker te maak die land beland nie in ʼn ekonomiese katastrofe nie.”
Moenie bespiegel oor brandstofheffing – Mbalula
Die regering het in die verlede al, wanneer die brandstofprys daal, ʼn verhoging in die brandstofheffing by die agterdeur laat inglip.
Laer brandstofpryse wink
Indien die brandstofpryse wel daal soos verwag, sal Suid-Afrikaners weer onder R23 per liter vir petrol betaal.
Wat om te doen en wie om te kontak as iemand sterf
Sal jy weet wat om te doen as iemand na aan jou sterf en jy alles moet hanteer? Capital Legacy is Suid-Afrika se testament- en boedelspesialis. Die maatskappy deel graag ’n paar wenke om mense deur dié tyd te help.