As jy sonder ʼn testament sterf, gee jy as’t ware die reg weg om self te bepaal wat met jou bates moet gebeur wanneer jy die dag nie meer daar is nie.
Testamenteweek in SA: Nalatenskap, hoe belangrik is dit?
Corlea Botha en Juandré Marais gesels in dié video met die finansiële kenner Wouter Snyman oor flatervrye finansiële beplanning en testamente.
Verbruikersake: Ombud se les oor deposito’s
Ina Opperman het gaan kyk na een van die klagtes waar die verbruiker aan die wen-kant was.
Ekonomiese groeigolf danksy ondersese kabel
Die Equiano-ondersese internetkabelprojek wat in 2019 aangekondig en vandeesmaand amptelik in Kaapstad bekendgestel is, sal digitale transformasie in Afrika ’n ongekende hupstoot gee.
Honderde afleggings dreig by Denel
ʼn Afleggingsdatum van 1 Oktober is voorgestel, hangende die afhandeling van alle konsultasieprosesse.
Apple gee opnuut die pas aan
Dit is dalk die begin van herfs in die VSA, maar in die tegnologiereus Apple se boord staan sy vlagskipprodukte in volle blom.
BBP: Ekonomie op pad na kantelpunt
Die DA en VF Plus pak die skuld vir die swak ekonomiese groei op die mislukkende ANC-beleid.
Beurtkrag, oorstromings gee BBP wind van voor
Ná twee agtereenvolgende kwartale van positiewe groei, het die BBP in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp.
Syfers wys Shoprite gaan volstoom vorentoe
Die groep het 117 nuwe winkels die afgelope jaar geopen en net in Suid-Afrika het hy 4 316 nuwe werksgeleenthede geskep. Boonop het hy ʼn goeie wins aangeteken.
SA ekonomie op herstelpad – Ramaphosa
Ramaphosa erken dat ekonomiese groei en werkskepping nie kan gebeur sonder die moeilike, maar nodige strukturele hervorming wat die sake- en beleggingsklimaat gaan verbeter nie.
Verbruikersake: Maak direkte bemarking oor die foon jou ook gek?
Gelukkig beskerm die Wet op Verbruikersbeskerming jou regte wanneer dit by direkte bemarking kom. Ina Opperman vertel meer oor hoe dié wet jou beskerm.
Daling in kookoliepryse verwag
Kookolieverbruikers kan binnekort ʼn effense sug van verligting slaak wanneer die pryse van sonneblom- en kanola-olie in supermarkte na verwagting met ʼn beduidende persentasie sal daal.
OUTsurance vies oor Hippo se draakstekery
Terwyl die versekeringsreus OUTsurance hom tot die hof gewend het oor die advertensie, spot Suid-Afrikaners al te heerlik daaroor.
André de Ruyter: ‘Korrupsie duur voort by Eskom’
Die hoof van Eskom het reguit gesels oor die uitdagings wat Eskom in die gesig staar en wat die toekoms inhou.
September is Testamentemaand
Of jy ’n ouer, ’n broodwinner, of ’n huiseienaar is, of sommer net wil seker maak dat jou sake in orde is, is dit belangrik dat jy ’n geldige testament het wat deur ’n professionele persoon opgestel is.
Walmart wil Makro, Game uitkoop
Massmart het nou bekend gemaak dat hy in die 26 weke tot die einde van Junie ʼn verlies van R903,5 miljoen gely het.
Vra vir Ed: Erfgename in die boedel
‘n Leser het ‘n navraag oor ‘n bepaling in sy testament. Ed het kundige advies.
Ál meer sakelui wil Eskom los
Ondernemings bestee gemiddeld net soveel geld aan alternatiewe maniere om krag op te wek om Eskom-tekorte te verlig, as wat hulle aan hul gewone Eskom-rekeninge bestee.
Kwotas, brandstofprys vat wind effe uit Sea Harvest se seile
Taai makro-ekonomiese faktore, aangedryf deur beduidende insetkoste en ontwrigting aan die verskaffingswaardeketting, het sake vir die maatskappy bemoeilik.
Verbruikersake: Verskillende waarborge onder die vergrootglas
Ina Opperman verduidelik wat jy kan verwag van ʼn “warranty” en ʼn “guarantee”.