Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, het Maandag die wysigings aan die brandstofpryse bekendgemaak.
Geboueversekering: Wie betaal wat wanneer iets breek?
Wonder jy ook wie moet daardie stukkende geut, onklaar hekmotor, teëls wat oplig of skade weens vogtigheid regmaak as dit by geboueversekering kom?
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Skryf nou in
“Die kompetisie skep die ideale geleentheid vir entrepreneurs wat ’n publisiteitshupstoot nodig het en uitstekende advies van kundiges op die gebied wil ontvang.”
Saak teen SEB-regulasies draai weer in hof; plaaslike ekonomiese situasie bekyk
In hierdie week se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” praat Gerhard van Onselen oor Sakeliga se uitgebreide veldtog teen SEB-en verkrygingsregulasies wat die week weer in die hof gedraai het. Hy kyk vervolgens na die ekonomie in die tweede kwartaal en, laastens, na stof tot nadenke vir sakelui in die huidige ekonomiese toestande.
Brandstofverligting vir petrolverbruikers kom dalk
“Vervoermaatskappye en paraffienverbruikers gaan egter nie tevrede wees nie.”
Kaapstad skryf miljarde af om inwoners te help
Die proses om skuld aan kwalifiserende debiteure af te skryf, sal dadelik begin en geleidelik geskied.
Saica stel klagte teen beleërde Markus Jooste in
Jooste het nou 21 dae om te reageer op die klagte wat Saica teen hom uiteengesit het.
Boedels: Die SAID en kriptogeld
Dit is verstandig om op hoogte te bly met die SAID se beskouing van kripto-beleggings en -transaksies.
Verbruikersake: Lesse oor langtermynversekering
Die ombudsman vir langtermynversekering se jaarverslag is onlangs bekendgemaak en dit bevat ook ’n paar sake wat vir die ombudsman uitgestaan het gedurende 2020. Ina Opperman het gaan kyk wat mens kan leer uit die verbruikers se klagtes wat opgelos is.
Die vrou agter die Ferrari, Chanelle Zackey
In Junie 2012 gebeur iets wat sy nooit sou kon voorsien nie: Sy word ’n posisie as bemarkingsassistent by Ferrari Suid-Afrika aangebied.
Kuberkopies laat e-handel juig
Dit bring die totale inkomste vir e-handel op sowat R30,2 miljard te staan.
Is bitcoin ’n borrel met geen inherente waarde?
Wat gee waarde aan die rande (of dollars) in jou bankrekening? Dit kom alles neer op geloofwaardigheid en gebruik.
Verbruikersake: Versekeringsombudsman kry miljoene terug
Ina Opperman het gaan kyk wat die syfers verder wys.
Rentekoers bly weer onveranderd
Die Reserwebank verwag dat die ekonomie vanjaar met 2,7% sal groei.
Luister in 3 minute: Invoere, NGV en inflasie in die kollig
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek ʼn moontlike verbod op die invoer van sekere produkte, die oordrag van bates aan die Nasionale Gesondheidsversekering en inflasie.
Bitcoin duik ná Chinese waarskuwing
Bitcoin het die afgelope paar dae wipplank gery.
Neem só beheer van jou finansies
Dit is makliker om getrou aan jou begroting te bly as jy ʼn duidelike plan het.
Kospryse styg: Hiervoor betaal SA’ners meer
Die grootste styging in pryse wat opgemerk is tussen Maart en April vanjaar is dié van tamaties.
‘Gʼn geld vir armes, maar kontantbonus vir amptenary’
Die regering het glo sy aanbod van ʼn loonverhoging van 1,5% aan vakbondlede versoet deur hulle die maandelikse kontanttoelaag van R978 aan te bied.
Brandstofpryse: Mengelmoes vir Junie verwag
Hoewel daar steeds ʼn balans gevind moet word tussen internasionale aanbod en die vraag in oliemarkte, lyk die huidige verskille meer na die prentjie wat voor die Covid-19-pandemie gesien is.