“Geloftedag is nie net ’n dag waarop ons terugkyk na 16 Desember 1838 nie, dit is ook ’n dag wat vandag baie beteken.”
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus
Vier gelukkige Maroela-lesers het die kans gestaan om elkeen met ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant weg te stap.
Blommeverkoper vang doktorsgraad – op 62!
“Dit is ʼn ondenkbare prestasie. Ek sou nooit kon raai dat ek so ver sou kom of dat my studies my so ver sou kon bring nie.”
KidneyKidz maak speel-speel werk van nierprobleme
Hoewel die meeste kinders ʼn slapie vang terwyl hulle vir die helfte van die week, vir ure aaneen, aan ʼn masjien gekoppel is, poog KidneyKidz om hierdie tyd meer opwindend te maak.
Luister: 1914 inspireer eietydse Kerslied
“As ons hierdie Kerstyd vrede en medemenslikheid kan kies, dan dink ek dit is die regte keuse en die beste geskenk vir die wêreld, ons omgewing en jou naaste.”
Luister: Bid saam vir vervolgde Christen-kinders
“Die belangrikste ding wat ons graag wil bereik, is om hoop vir hierdie kinders te skep.”
Staande applous lei Gelofteweek in
“Een van ons grootste kultuurerfenisse is musiek. Musiek het die vermoë om mense saam te bring, te inspireer en selfs nostalgies te maak.”
ʼn Dagbeplanner wat lewens verander
Dit is ʼn ideale Kersgeskenk wat jou daagliks gaan inspireer en terselfdertyd hulpbehoewende vroue en meisies bemagtig.
Skryfnet: Spaar R800 op twee Skryfnet-kursusse hierdie Kersfees!
Skryfnet: Hierdie Kersfees kan jy jou eie en/of iemand anders se skryfdrome waar maak met ʼn baie unieke geskenk. Bespreek nou vir twee 2023-skryfkursusse en kry R800 afslag! Dit beteken jy kan jouself met twee kursusse bederf of een as ʼn geskenk weggee vir ʼn vriend!
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Help ons om Maroela se Lentebruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Vier susters vang in een week graad
“Vierings is gewoonlik meer ʼn oomblik van dankbaarheid, waar ons kyk na die jaar waar ons is, mekaar bedank, ons ouers bedank en God eer wat ons almal so ryklik geseën het.”
Foto’s: Solidariteit bekroon gemeenskapsterre
Daar is ook tydens die geleentheid bekend gemaak dat ʼn rekordbedrag van R62 miljoen aan studiefondse en opleiding in 2023 bewillig word.
Reuse-boekskenking aan letterkundemuseum gemaak
“Die skenking het dus ten doel om die museum se erfenis en hulpbronne te rugsteun en so ook ʼn bydrae tot die bewaring van Afrikaans te lewer.”
Wen kontant vir Kersfees van Maroela!
Vier gelukkige Maroela-lesers kan elkeen ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant wen.
Video: Breë bors van trots toe The Palace 30 jaar vier
“Toe hulle vanoggend daardie verjaarsdagkoek hier instoot, het dit gevoel asof ons my eie verjaarsdag vier.”
Honderde Aussiekaners sing vir honger magies in SA
Vanjaar is ʼn rekordbedrag van R180 000 deur dié konserte ingesamel.
Gee ’n bietjie skiet dié Kersfees
Dalk moet ons almal vir mekaar ʼn bietjie skiet gee – minder verwagtings, groter geduld en meer deernis, want die “feesseisoen” trek maar die meeste van ons se rekkies styf.
Duimpie op: ‘Alles is orraait, pa, ma!’
’n Gautengse egpaar was dankbaar om te hoor dat hul babadogtertjie nié met spina bifida gebore sou word nie. So asof om haar ouers gerus te stel, het hul kind toe tydens ’n sonar vanuit die baarmoeder ’n op-duimpie aan haar ma en pa gewys.
Gemeenskap bou eie Afrikaanse skool
“Daar is ’n groot behoefte vir Afrikaanse onderwys in die Mosselbaai- en Hartenbos-omgewing weens die groeiende Afrikaanse gemeenskap.”
‘Groot’ nuus vir Dürr-gesin
ʼn Doodgewone radio-onderhoud het tot ʼn reuseverrassing vir ʼn Pretoria-gesin gelei.