“Mimi het Afrikaans gebly en haar voete op die grond gehou. Sy versinnebeeld wat elkeen van ons droom om te wees.”
Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel.
Video: ‘Vriendelike’ nuwe baadjie vir dié Moot-brug
Lede van die Moot-gemeenskap in Pretoria het Saterdag ʼn bekende brug in Villieria opgeknap om dit weer toeganklik te maak.
Vergenoegdheid is ’n keuse
My droom vir elkeen is dat ons ʼn stukkie vergenoegdheid sal beleef en dit hul sal aanspoor om elke dag dankbaar en lig te lewe.
Groot oomblikke terwyl radiopryse uitgedeel word
Die omroeper, wat die afgelope maand in die hospitaal teen fase 4-longkanker veg en nie die geleentheid bygewoon het nie, het ʼn staande toejuiging ontvang.
Projek wil geestesgesondheid in skole takel
Sowat 9% van alle tienersterftes in Suid-Afrika vind plaas weens selfmoord. Wêreldwyd ly 10-20% van kinders en adolessente aan geestesongesteldhede, maar die meerderheid soek nooit hulp nie.
Malmesbury-gemeenskap restoureer poskantoor saam
“Dis sulke aksies wat die ware aard van ons land se mense en hul karakter openbaar.”
Doyens van Afrikaans deur Taalraad vereer
“Kokerwenners dra direk by die tot ryke erfenis van die Afrikaanse taalgemeenskap in sy geheel en daarvoor salueer ons hulle.”
Aardklop keer terug na tuisdorp in 2023
“Die 2022-opwipfeeste in Potchefstroom, Johannesburg en Pretoria was ambisieus.”
Kom kuier by dié Kersmark in Gelofteweek
Kom ondersteun Die Dameskring se Kersmark wat ook spog met ʼn eie teetuin en ervaar die hartlikheid en warmte van die organisasie waar hulle jou sal bederf met ʼn gratis koppie tee.
Onnies draf in die reën vir kinders in rolstoele
“Daar was tot mense vanuit Namibië wat geld geskenk het.”
Luister: Afrikaanse regsboek word deel van Akademia-leerplan
Malan het die boek as ʼn nuwe daeraad vir die Afrikaanse regstaal beskryf.
Kersvader ruil slee vir ambulans
Die jaarlikse Kersfees-gemeenskapsprojek (CCP) hoop om vanjaar altesaam 32 000 Kerspakkies aan gemeenskappe aan die noorde en weste van Pretoria, asook die Moot te oorhandig.
Christa Steyn-treffer leef voort in Helpende Hand se jaartema
“Ons wil hierdie treffer van haar afstof sodat dit kan voortleef in die jonger geslag. Terselfdertyd wil ons almal in ons dorpe en stede aanmoedig om hande te vat om ons gemeenskappe te herstel, te herbou en te ontwikkel.”
Kwesbare skurwejantjie floreer by Pta-dieretuin
Dit is die tweede suksesvolle geboorte van ’n sonkyker-akkedis in dié omstandighede ter wêreld.
Aitsas wil dié Kersfees besonders maak vir bejaardes
“Baie bejaardes is alleen tydens die Kerstyd met absoluut geen vooruitsig om geskenkies saam met geliefdes oop te maak nie.”
Skryfnet: Kry 50%-afslag op alle skryfkursusse op Swart Vrydag!
As jy nog altyd ʼn skryfkursus wou bywoon, maar dit nog nooit kon bekostig nie, is dit nou jou kans! Of miskien is hierdie net die geskenk vir een van jou geliefdes. Vind nou meer uit hier.
Kaapse skaaksensasie laat rekord spat
Die 14-jarige Jan Karsten is die jongste skaakspeler nóg om die toernooi te wen en spog nou met die voorwaardelike titel van Internasionale Meester.
Luister: Hiér brand die Kersliggies weer helder
“Daar heers werklik ongekende opwinding op die kinderhuisperseel.”
Wonderbaarlike herstel ná gewas verwyder word
Hoewel dit tot 18 maande duur vir ʼn pasiënt met ʼn soortgelyke toestand om behoorlik te herstel, het Murwamuila ses maande ná die operasie reeds vir die Comrades begin oefen.