Hoewel verskeie mense bekommerd was oor die krimpvarkie se welstand, het hulle nie eers geweet sy is swanger nie.
Geloftedag 2021: Hier is jou naaste Geloftefees
“Geloftedag is selfs dieper; dit bevestig ons geloofsanker en afhanklikheid van die Here.”
Kei spog met nuwe kakebeen
Die dapper brak is ’n tweede kans op die lewe gegee nadat sy met ’n titaniumplaat toegerus is.
Wen ’n Kersfeesbonus met Maroela!
Drie gelukkige Maroela-lesers sal elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen!
Foto’s: Kersfeeselfie verskaf genot aan oud en jonk
Elfie is egter self lekker ondeund en vang deur die nag stoute goed aan, soos om die toiletpapier van die rol af te trek, teen die Kersboom op te klouter en in die blombakke rond te speel.
Rooiwangappels, inbelsentrums en afleweringsdienste
Daardie Maandag sou ook inderdaad die dag wees wat my geloof in die inherente goedheid van die mensdom bevestig sou word. Weliswaar ook nie sonder nog ʼn klein jakkalsie wat nog ʼn laaste keer aan die wingerd wou kou nie.
Wen: Liefdesverhale vir die vakansie
Wonder jy nog watter liefdesromans op jou Desember-leeslys hoort? Romanza se jongste boeke het pas verskyn en jy kan dit wen.
Video: Droomhuis vir skoolverlaters van kinderhuis
Dié kinders, wat op 18-jarige ouderdom en nadat hulle gematrikuleer het elders ʼn heenkome moet vind, sal in dié droomhuis gehuisves word.
SA dokter in die buiteland vereer
Nog net 42 plaaslike dokters het dié gesogte genootskap al ontvang.
Affies-meisies-gedenkbundel bekendgestel
“Dit gaan ʼn heerlike boek word vir soveel mense daar buite, en veral dan ook die alumnae van Affies-meisies.”
Eskom-fluitjieblaser, jy’s nie alleen nie; Solidariteit bied ondersteuning
Solidariteit verstaan dat daar talle uitdagings is om ʼn veilige en effektiewe fluitjieblaser te wees, daarom wil Solidariteit hierdie dapper individue bystaan met ʼn splinternuwe inisiatief #DapperBurger.
Kersliggies Oppi-Plaas net buite Boschkop nou in volle swang
Kersliggies Oppi-Plaas, aangebied deur Oppi-Plaas Mark en Legends MX, vind daagliks tot 5 Desember buite Boschkop, Pretoria, plaas.
Hoopkonsert weerklink reg oor SA
“Mag die boodskap van hoop weerklink. Die hoop om in God se volmaaktheid diensbaar te kan wees en roepings te vervul.”
Maroela se Grootse Afrikaanse Grap van Alle Tye is…
Dis mos nou nie sommer net ‘n hierjy titel nie – dis ‘n grap wat die toets van tyd moet deurstaan. Dit is dáái grap waarvoor jy elke keer lag as jy hom weer hoor. ʼn Grap wat jou laat glimlag as jy sommer so onverwags aan hom terugdink. ʼn Grap wat jy maklik kan oorvertel en ʼn grap wat jy in enige geselskap kan vertel.
Omgeedag wêreldwyd gevier
Kort op die hakke van Swart Vrydag en Kubermaandag volg Giving Tuesday, wat op liefdadigheid in gemeenskappe fokus.
Kansa vier 90ste bestaansjaar
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het Dinsdag sy 90ste bestaansjaar aanlyn gevier.
Kinders se noodkrete deur hulplyne aangehoor
“Ons kinders het hulp nodig. Hulle is in dieper moeilikheid as wat ons ooit sou kon dink.”
Koop jonges se kunswerke vir Kersfees
Kinders van oor die hele Suid-Afrika se kuns word tot einde Januarie 2022 in dié galery uitgestal.
Pretorius-standbeelde blink gepoets
Ter viering van Andries Pretorius se verjaarsdag op 27 November is hy en sy seun Marthinus Wessel (MW) se standbeelde voor die Pretoriase stadsaal nou weer skitterblink.
Foto’s: Namibiese weermaglede besoek Voortrekkermonument
“Die monument is ’n wonderlike bevestiging van hoe geskiedenis moet wees. Mens kan dit hier herleef en beleef.”