“Die Here se getrouheid en genade is soos ʼn goue draad in Geopende Deure se geskiedenis verweef – danksy Sy volgehoue voorsiening en leiding word ons broers en susters in Christus voortdurend daarvan verseker dat hulle nooit alleen is nie.”
Voortrekkers hou ná 90 jaar steeds koers
“Dit is ʼn storie van liefde vir Afrikaans, Afrikanerkultuur, Afrikanerkinders, maar bowenal, vir die Here.”
Gedagte vir die dag: Tot “daar ver”
Wat God belowe het, is vir julle en julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep. (Handelinge 2:39)
ToekomsVenster: As die liefde ontbreek, kom dit tot niks
Waarin roem jy terwyl dit net dalk ontbreek aan die liefde? Vra die Here om sy liefde in jou hart uit te stort.
Hond vol motorolie al effe sterker
Honderde mense volg tans dié brawe brakkie se storie op die DBV se Facebook-blad en talle het reeds aangedui dat hulle Oliver graag sal wil aanneem.
Jag saam vir ’n goeie doel
Bakkies Botha, Adam Tas en Appel nooi jagters uit om weer vir ’n goeie doel te jag en deur #HelpJag te sorg dat behoeftige kinders en gesinne hierdie winter met lekker wildsvleis bederf kan word.
Gedagte vir die dag: Vreugde
U teenwoordigheid sal my met vreugde vul. (Handelinge 2:28)
Sopkombuis sorg vir veel meer as honger magies
Vir die kinders van Claremont, Johannesburg, is Fred en Martie se sopkombuis veel meer as ‘n plek waar hulle iets vir die honger kan kry. Maretha Botes vertel hoe Yolindie Oberholzer en haar span omsien na honderde kinders en hul gesinne.
Polisiehond ‘soos familie’
Vir polisiemanne in die honde-eenheid is dit dikwels moeilik om jou hond, met wie jy gereeld gevaarlike omstandighede trotseer, aan die dood af te staan.
Gedagte vir die dag: Gered!
So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. (Handelinge 2:21)
Goedhartige trio help straathonde op Villiersdorp
“Al kan honde nie praat nie is daar ʼn innerlike konneksie tussen mense en honde. Mense kan hulle soveel liefde gee en hulle kan dit vir jou teruggee.”
Gedagte vir die dag: Nuwe gesalfde
Toe sê die Here: “Staan op en salf hom, want dis hý”. (1 Samuel 16: 12)
ToekomsVenster: Ons behoort aan die Here
In lewe en in sterwe behoort ons aan die Here. Halleluja!
Droomtroue vir bruid met terminale kanker
“Ek is lief vir jou – hare of geen hare nie. Ek is lief vir jou en sal saam met jou die sukkel-om-te-loop-pad stap.”
Video: Só ploeg AVBOB terug in gemeenskappe
AVBOB belê in gemeenskappe met verskeie projekte wat geletterdheid bevorder, biblioteke in skeepsvraghouers vestig en ʼn poësiekompetisie wat woorde aan ʼn gevoel van verlies verskaf.
Gedagte vir die dag: Onder Isai se seuns … ’n koning!
Die Here het vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het? Maak ’n horing vol olie en gaan na Betlehem toe! Ek stuur jou na Isai toe, want onder sy seuns sien Ek vir My ’n koning”. (1 Samuel 16:1)
ToekomsVenster: Volgelinge van Jesus
Mag die Here ons help om sy Koninkryk nie oneer te berokken nie.
Gildes help jong mense met vakansiewerk
Onderhoude is met bykans 30 studente gevoer om aan hulle ʼn kans vir vakansiewerk in Julie te bied.
Gedagte vir die dag: Goud van gehoorsaamheid
Eiesinnigheid is net so erg as die bedrog van afgodery. (1 Samuel. 15: 23)
ToekomsVenster: Die uur is reeds laat
Ons het ’n lewende hoop.