Wat is dit waarvoor die Here sê jy moet wag? Moenie in ongeduld verval nie, want Hy stel nooit teleur nie.
Aanlyn leer is Generasie Z se toekoms
Breek die aanlyn wêreld van leer vir jou kind op ʼn veilige manier oop en help jou kind om te leer soos sy/haar generasie doen.
Helpende Hand-opname gee Afrikaners ’n stem
Die doel van die opname is om vas te stel wat die behoeftes in die gemeenskap is, sodat programme en projekte in samewerking met die gemeenskap geïmplementeer kan word.
Hospitaal sonder water – organisasie gryp in
Midde ʼn derde Covid-19-golf is die Rahima Moosa-hospitaal in Johannesburg weke lank al sonder water.
Foto’s: ʼn Wit winterkombers hiér gegooi
Verskeie paaie het Dinsdagnag toegesneeu.
Die Groot Opdrag, nie die Groot Voorstel nie
Dissipels is nodig vir die siele-oes voor die wederkoms. Die oes is groot en die arbeiders is min. Daar is werk om te doen.
Ink-kompetisie vir digters, skrywers
Toe-toe! Waarvoor wag jy? Inskrywings vir die Ink-dig-en-skryfkompetisie sluit 30 Junie.
Gedagte vir die dag: Om vrug te dra
Sorg dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. (2 Petrus 3:18)
Video: Centurion-gemeenskapsmark ’n reuse-sukses
Dié keer het die Centurion-gemeenskapsmark met 180 stalletjies gespog, wat alles gesmous het van houtspeelgoed, badbomme, tuinplante en talle ander tuisgemaakte produkte.
ToekomsVenster: ’n Metafoor vir die Vader se teenwoordigheid
Miskien sal wolke vir ons nuwe betekenis kry? Mag elke wolk iets van God se teenwoordigheid in jou lewe simboliseer.
‘Padkampstories’ herinner aan inryteaters, asbeshuisies
“Dit vertel die verhaal van ʼn klein dogtertjie wat in die 1970’s in ʼn asbeshuisie grootword. Dit is ook in die tyd van Dippety-Do en Vitalis, vis-en-tjips-kafee-etes, inryteaters en die padkampkultuur in Suid-Afrika.”
Luister jy of hoor jy maar net?
Ek word nie maklik geskok nie en ek word nie sommer verras nie. Maar toe, anderaand, onverwags en héérlik: ek ontmoet iemand wat my verras – iemand wat lúíster!
Gedagte vir die dag: Geen God soos ons God nie
Wie is ’n God soos U? U vergewe sonde. U bly nie vir altyd kwaad nie, maar is liefdevol en getrou. (Miga 7:18)
ToekomsVenster: Pinkster en die koms van die Heilige Gees
Ons dien ’n drie-enige God en alhoewel geen mens die misterie daaraan kan verduidelik nie, is dit hoe God Hom aan ons openbaar.
Video: Hotel Sky-valrit laat waaghalse jil
Dié valrit troon sowat 30 m bo die Hotel Sky in Kaapstad uit.
Steun gesondheidswerkers; dra onpaar sokkies, kouse
“Gesondheidswerkers het nou, meer as ooit tevore, ons ondersteuning nodig. Ons moet dit op ʼn visuele manier wys.”
Gedagte vir die dag: Van wie?
Sê vir my, asseblief, van wie praat die profeet hier, van homself of van iemand anders? (Handelinge 8:34)
Van hopeloos na hoop
ʼn Tienerseun, ʼn tienerdogter, ʼn ma en ʼn pa in een tent, met niks nie; net die klere aan hulle lywe en ʼn pot, ʼn bord, verwaarloosde skoolklere en weereens geloof. Hoe hard moet die lewe jou nie ruk om hier te beland nie? Hoeveel vrae en hartseer moet daar nie in jou hart wees nie?
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
Gedagte vir die dag: Toordery?
Maar Petrus antwoord hom: “Gaan na die verderf met jou geld en al! Dink jy jy kan die gawe van God met geld koop?” (Handelinge 8:20)