Die grootste toergroep sedert Covid-19 se inperkingsmaatreëls verlede jaar in werking getree het, het Woensdag die monument besoek.
Vriendskappe tussen Boere en Russe in Afrikaans bekyk
“Dit is vir my ’n wonderlike eer om in die land te wees en die mense te ontmoet. Die mense is baie vriendelik en dit voel of alles vir my reeds bekend is.”
Passie vir liefdadigheid help gemeenskappe
“Ek kan nie dink dat iemand se lewe nie meer werd was as dit nie. Hy het dit nie verdien om só te leef nie.”
Die mekaar-opdragte
Daadwerklike aandag en gehoorsaamheid en uitvoering van die opdragte in die Woord se “… aan mekaar…”, is die goue hoofweg na ware geluk en vervuldheid, skryf Johan Oosthuizen.
Gedagte vir die dag: Die somtotaal van alle deugde
Die heel belangrikste wat julle moet aantrek, is die liefde. Die liefde bind alles volmaak saam. (Kolossense 3:14)
ToekomsVenster: Die barmhartige Samaritaan
Daag die teks jou uit? Wat maak jy daarmee?
Taalmonument, Suidoosterfees bied Jeugdag-vermaak
Met Jeugdag wat Woensdag 16 Junie gevier word, is daar ʼn verskeidenheid vertonings waarna kykers kan uitsien.
Danksy hartoperasie kan Amara ‘feetjie word’ wat ander wil help
Die vierjarige Amara is die jongste begunstigde van die Hart-tot-hart-veldtog, ʼn projek wat geld insamel vir kinders wat aan lewensbedreigende harttoestande ly.
Vroue baat by borsbreiprojek
Ek is al vir agt jaar ’n Helpende Hand-ondersteuner en projekte soos dié, en die manier hoe die gemeenskapsbetrokkenheid ’n verskil gaan maak, maak my net ’n nog trotser hand.
Gedagte vir die dag: Wonderbare God
Menslik gesproke is dit onmoontlik. Maar by God is alles moontlik. (Matteus 19:26)
ToekomsVenster: Kom ons gesels oor barmhartigheid
Dit is barmhartig in die volle sin van die woord.
Radiodramakompetisie vier ʼn kwarteeu
“Klank bied soveel moontlikhede, sonder dat ʼn skrywer hom- of haarself oor ʼn begroting hoef te bekommer.”
Híér kan jy lekker in Afrikaans eet
Maroela Media het lesers van oor die land gevra om name van eetplekke in te stuur waar ʼn mens lekker in Afrikaans kan eet. Hier is die lys met eetplekke in elke provinsie!
Voedselkenner van Orania se werk internasionaal gepubliseer
As deel van haar navorsing het Anelle Blanckenberg gaan kyk hoeveel tafeldruiwe tydens oestyd vermors of verlore gaan.
Vadersdag-kompetisie: Wen ’n jagnaweek vir twee in die Bosveld
Skryf in vir ons Vadersdag-kompetisie en wen dalk ʼn jagnaweek vir twee!
Ma red eenjarige uit swembad
“Die Here het oorgeneem en lewe in ons seun in geblaas.”
Baba in polisie se raadsaal gebore
“Ek het besef die ambulans gaan te lank vat en dat ons die vrou sal moet help geboorte skenk. Ek het God gevra om te help.”
Bloedskenk meer as ’n hartsaak
Om ’n lewe te kan red, is meer as ’n keuse. Dis ’n verantwoordelikheid. Rol sommer nog vandag jóú moue op en red ’n lewe!
Gedagte vir die dag: Troos vir verloste mense
Aangesien ons saam met Christus gesterf het, weet ons dat ons ook deel sal hê aan sy lewe. Ons weet dit omdat Christus uit die dood opgewek is en nooit weer sal sterf nie. (Romeine 6:8)
Koppieteefontein: Spore
Later is dit my beurt om te praat. Ek probeer so tussen die groet en die trane ook vir die kinders vertel hoe kosbaar ons tyd hier op aarde is. Saam. Hier. Nou. En dat tyd verbygaan.