Agri SA sê dit is nie net noodsaaklik dat vragmotorbestuurders so gou moontlik beskerm word nie, maar ook die waardevolle vragte wat vervoer word.
Luister: ‘Goedkoop diesel onmoontlik,’ waarsku Shell
“Die winste waarop ons werk is R1,25 en van hierdie nuwe verspreiders kan tot R2,00 afslag aanbied.”
Kyk: Steelfoto’s van New Holland se 2026-stroper
“Die aap is uit die mou met die nuwe CR-stroper wat in België afgeneem is, waar dit lyk of dit op pad is om getoets te word.”
Die wonder van Meatmaster-skape
Meatmaster-skape word veral gekenmerk aan die gemak waarmee die ooie lam, goeie moederskap en sterk tropinstink.
Konstruksiemasjinerie bied ʼn rits gebruike
Rondebult Construction Machines is ʼn verskaffer van ʼn groot verskeidenheid toerusting of masjinerie vir verskeie gebruike soos mynbou, landbou, materiaalhantering, hawebedrywighede en steengroef- of sandbedrywighede.
Graan SA se hoof bedank
“Persoonlik, wat ek in die lewe gesien en ervaar het, is dat wanneer so ʼn geleentheid aan ʼn mens se deur kom klop en spesifiek die manier waarop dit gebeur het, is dit bedoel om te wees, dit is van God daarbo.”
Só lyk wêreld se duurste koei
’n Derde (33%) van die vier jaar oue koei is by ’n veiling in Arandu, Brasilië, verkoop vir ’n allemintige $1,44-miljoen, oftewel R26,3 miljoen.
Vrystaat Landbou gaan veediefstalsake help takel
“Ons kan nie verder terugsit en kyk hoe boere skade ly nie.”
‘Yoh yoh yoh …’ Dié kannetjie mág maar ʼn Boran bemark
“Hallo, oom. Welkom op ons plaas. Vandag gaan ek vir oom báie mooi beeste wys.” En in sy beste “boerklere” begin die agtjarige Zak Thuynsma dan die boerdery se Boran-beeste bemark.
SA skaapskeerders seëvier by wêreldkampioenskap
Vanjaar se oorwinning in Edinburg, Skotland, is maar een van die vele handskeerkampioenskappe wat Suid-Afrika sedert die 1990’s die een ná die ander gewen het.
Senwes se oes skitter
Senwes het die afgelope finansiële jaar, metafories gestel, ʼn goeie oes opgelewer met finansiële resultate wat dui op ʼn blink toekoms vir dié landboumaatskappy.
EU-reëls kan SA se lemoenuitvoere met 20% knou
Suid-Afrika se voortslepende kragtekorte – wat die afgelope paar weke minstens effe verbetering getoon het – gaan boonop net tot plaaslike uitvoerders se lot bydra.
SA se bek-en-klouseer-entstof nou twee keer duurder
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê daar is ʼn goeie rede waarom die hemelhoë pryse betaal moet word, maar die DA voer aan dat voorsorg dié ekstra uitgawe sou kon verhoed.
Twee vas ná moord naby Dundee
Hennie Maritz se voertuig is ná sy moord gesteel en by een van die verdagtes gevind.
‘Reis, hengel en braai’ nou op RPO-man se sakelys
Gerhard Schutte bestuur die Rooivleisprodusenteorganisasie nou al jare lank uiters suksesvol, maar nou is dit tyd om sy kantoor en rekenaar te verruil vir ʼn 4×4, ʼn tent en ʼn visstok. En braai gaan daar gebraai word.
Bekamp longontsteking in vee betyds
Wanneer die eerste geval van longontsteking onder veldtoestande op ʼn plaas of in ʼn gebied voorkom, moet die waarneming van siek diere verskerp word.
RPO se Schutte lê ná 35 jaar tuig neer
Schutte word bestempel as ʼn kampvegter vir die regte en belange van rooivleisprodusente en het gestreef na regverdige handelspraktyke, volhoubare boerderymetodes en verbeterde bedryfstandaarde.
‘Waar sal ons hulp vandaan kom’, vra boere onder beleg
“Hoewel boere kwesbaar en as maklike teikens beskou word, beteken dit nie noodwendig hulle moet weerloos wees nie. Met die nodige veiligheidsnetwerke en -maatreëls kan boere lewend anderkant uitkom.”
Video: Case IH al wat dié kannetjie troos
Om Wian se reaksie te toets het Lize hom in ʼn moeilike posisie geplaas en gekyk hoe ver sy hom kon druk voor sy die Case-kaart speel.
Nuwe hoof vir Agri SA
Johann Kotze se aanstelling kom “op ʼn kritieke tyd in Suid-Afrika se trajek”.