Trump het baie wat teen hom tel, maar so ook Biden.
Nuuskommentaar: Zindzi Mandela sterf midde erge polarisering
Zindzi se dood kom te midde van raspolarisering in groot dele van die wêreld, wat saamval met die sleurstroom wat die Black Lives Matter-beweging bied.
Nuuskommentaar: Nuwe werklikheid se woordeskat
Dit is egter ook duidelik dat idees, opvattings en oortuigings mettertyd veranderinge ondergaan – soms vinniger as ander.
Nuuskommentaar: Plaasaanvalle: die storie sonder einde
Daar is die afgelope paar weke ’n duidelike toename in plaasaanvalle, en die aard daarvan wek nie die indruk dat dit bloot die ekonomiese gevolge van die Covid-19-pandemie is waar honger mense nou na kos op soek is nie, en wat in sommige kringe as die politiek korrekte antwoord beskou word nie.
Die rol van ‘politieke spoilers’ in nasionale en internasionale politiek
Wat gebeur waar SA internasionale konvensies onderteken en geratifiseer het, met bepalings wat grondgryp verbied, wat rassekwotas verbied en ’n aandklokreël vir regstellende aksie voorskryf?
Nuuskommentaar: Jeugdag – Pennie se vuur of brandstigting?
Ons jeug verdien beter as om vir die politieke wolwe gegooi te word, skryf Herman Toerien.
Watter soort ‘Black Lives Matter’-druk kan SA uit VSA verwag?
Suid-Afrikaners, wit en swart, moet leer dat onewehandigheid self rassisties is, en dit laat die land verder sink in die moeras as die regering self die ongelykheid amptelik steun. Wat die kroon span, is uiteraard dat ons eie Menseregtekommissie die voorbok is, skryf Herman Toerien.
Covid-19: Vasbyt of vrees?
Baie wetenskaplikes meen nie net dat Covid-19 gekom het om te bly nie, maar dat dit ná ’n verwagte afplatting selfs in ’n baie groter golf gaan toeslaan.
Watter staatsmodel werk die beste vir ʼn pandemie?
Leen ’n suiwer demokrasie hom tot die doeltreffende hantering van so ’n komplekse pandemie soos Covid-19?
Internasionale druk as wapen teen rassisme en stommiteite in SA
Dit lyk inderwaarheid asof die regering vas van plan is om met juis sulke wette en ideologieë te volhard en ’n misoes te waarborg.
Nuuskommentaar: Ramptoestand en 2021-munisipale verkiesing
Die Covid-19-pandemie word daarvan verdink dat dit komende verkiesings in verskeie lande kan kelder, maar is daar nie dalk goeie opsies wat oorweeg kan word voor dit te laat is nie?
Nuuskommentaar: Sal die regte VSA (arm en/of ryk) asseblief opstaan?
Is die VSA ʼn ryk of ʼn arm land? Verskriklik arm, voer ʼn Vlaamse skrywer in ʼn nuwe boek aan waarvan die voorpublikasieweergawe tans bekend gestel word.
Nuuskommentaar: Wat kos ’n menselewe?
’n Nuwe debat het internasionaal begin en woed nou ook plaaslik in veral die sosiale media oor of die ongelooflike koste verbonde aan die inperking en die ongerief daarvan die vermeende voordele soos die spaar van sekere mense se lewens regverdig?
Nuuskommentaar: Watter keuses gaan Ramaphosa maak?
Saakmakende instansies het dit bykans eens dat die landwye afsondering weens die verklaarde ramptoestand sy doel gedien het en ter wille van die ekonomie opgelos moet word.
Nuuskommentaar: Internasionale Verpleegstersdag
Die gevare waaraan verpleegsters dikwels in hul beroepe blootgestel word, word nou deeglik onderstreep tydens die Covid-19-pandemie.
Nuuskommentaar: Afrikaans 95: Die taal moet hakke inslaan
Dit is duidelik dat Afrikaans, om te oorleef, die hakke sal moet inslaan.
Nuuskommentaar: Covid-19: Is SA nou ’n magstaat of demokrasie?
Die ou spreekwoord, waar daar ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie, is nou baie van toepassing teen die agtergrond van die koppestampery oor of daar ’n magstryd in die ANC is wat selfs pres. Cyril Ramaphosa se kop kan kos, en of Suid-Afrika nog waarlik ’n demokrasie genoem kan word.
Nuuskommentaar: Dit kan, nee, mag nie so aangaan nie
’n Ope brief van adv. Anton Alberts, nasionale voorsitter van die Vryheidsfront Plus, aan die Gautengse premier oor die voorgenome sentralisering van hulp aan noodbehoewendes kom ook vanoggend onder die vergrootglas.
Nuuskommentaar: Herhalende pandemies maak mense sterk en gesond
Trouens, die mensdom het al telkemale sterker na ’n bottelnek-ramp daarvan afgekom.
Nuuskommentaar: Kan of moet ons die 1996-Grondwet verdedig?
In ’n artikel wat Dave Steward, voorsitter van die FW de Klerkstigting, geskryf het, word daar sterk in die bresse vir die 1996-Grondwet getree.