’n Ortopediese chirurg het Donderdag in ʼn kindermishandelingsaak teen ’n ouerpaar in Pretoria getuig.
Schoenmaker se ‘grootste oomblik’ lê voor
“My grootste hoop is dat sy uit die swembad klim met net die grootste geluk in haar hart,” vertel Ruan Ras, Tatjana Schoenmaker se kêrel, aan Maroela Media.
Voormalige PE amptenare in hof oor ‘skelm’ tender
“Daar word beweer dat selfs interns met verstrykte kontrakte binne die munisipaliteit ook op dié manier betaal is.”
Tiener jok glo oor ontvoering
“Stemboodskappe van die tiener waarin sy beweer dat sy deur drie mans in ʼn swart Volkswagen Polo ontvoer is, is wyd versprei.”
Blackberry is terug
Buiten die fokus op produktiwiteit, veiligheid en die klassieke Blackberry-sleutelbord, is die maatskappye geheimsinnig oor die nuwe slimfoon.
Aanvallers stig brand, lok boer na buite
Robbie Kuhn is ure lank deur rowers op sy plaas aangehou en aangerand.
Theuns sê ‘dankie’ midde gesondheidstryd
Leukemie is in September verlede jaar by die sanger gediagnoseer en hy ontvang sedertdien chemoterapie.
Suid-Vrystaat swig onder rekordgrootte brand
Die verslag dui aan dat ʼn totaal van 396 plaaseenhede gebrand het, waarvan 37 plase se oppervlakte 100% afgebrand het.
Belangrike dokumente in Kaapstad in die slag
ʼn Brand het Donderdagoggend in die kantoor van die openbare beskermer uitgebreek.
Bonitas skitter tydens pandemie
Die Covid-19-pandemie het boonop gelei tot ʼn toename in navrae van diegene wat by ʼn mediese fonds wou aansluit.
Man vas wat glo gestremde vrou dae in bakkie los
Toe die vrou eindelik hospitaal toe geneem is, kon verpleegpersoneel haar nie uit die voertuig kry nie omdat haar vel aan die sitplek vasgekleef het.
Tsoenami kom dalk ná massiewe aardbewing in VSA
Vyf naskokke het ook binne 90 minute ná die aardbewing voorgekom.
Maroela Media vier vandag 10 jaar – ʼn dekade van genade
Hier is ʼn paar interessante feite oor Maroela Media wat jy dalk nie geweet het nie!
SA studentedokters ‘gestrand’ in Kuba
Die studente ontvang sedert Mei vanjaar ook nie meer hul $200-toelaag (sowat R2 900) van die Suid-Afrikaanse regering nie.
SA Jagters gereed vir regsgeding teen vuurwapenwet
Volgens Camphor is daar talle voorgestelde wysigings aan dié wet wat as onprakties en onregverdig beskou word.
Gordyne lig weer by Die Boer-teater
“Om ʼn restaurant wat al amper ʼn jaar lank toe is, weer aan die gang te kry, is soos om ʼn groot skip om te draai.”
Video’s: Bekendes wens Maroela geluk met ons 10de verjaarsdag
‘n Paar bekendes wens Maroela geluk met ons 10de verjaarsdag.
ZZ Top-baskitaarspeler (72) sterf
Hy het in 1970 by ZZ Top aangesluit, slegs ʼn jaar nadat hulle eerste enkelsnit uitgereik is.
Choppies-rower agter tralies
Twee mans het in Maart 2019 ’n Fidelity-veiligheidswag, wat geld by die Choppies-supermark in Klerksdorp opgelaai het, beroof.
Gariep nog dae lank sonder krag
Die Oranjekrag-substasie benodig ’n nuwe transformator.