KwaZulu-Natal het die afgelope week meer as 12 000 nuwe gevalle aangemeld.
Afsondering: R40 miljard se WVF-eise reeds uitbetaal, maar …
Talle eisers wag nog vir Mei en Junie se uitbetalings en eise vir Julie het nog nie eens oopgemaak nie.
Smith op die voorvoet teen aantygings
Smith het homself gister tot sosiale media gewend om sy kant van die storie te vertel.
Toename in grondeise wek kommer
Daar is ʼn merkbare toename in plaasbesoeke deur eisers en amptenare verbonde aan die grondeisekommissie.
Madeleine McCann: ‘Getuie in saak onbetroubaar’
Die soektog na Madeleine McCann het reeds miljoene pond beloop.
Telkom-diewe skuldig bevind
Terwyl die verdagtes in aanhouding was, het hulle die ondersoekbeampte probeer omkoop om getuienis teen hulle te verdoesel.
Noordwes skuld miljoene vir medisyne
Sommige onbetaalde fakture is reeds jare lank uitstaande en het onverwerk in ʼn laai stof opgegaar.
In diepte: Plaasaanvalle – waarheen boer SA?
“Dis iets wat mens vrees omdat jy dit nie kan voorspel nie. Maar watter tipe leefwyse is dit om die heeltyd in vrees te lewe?”
Man in hof na moord op SA dokter in Kanada
Die man wat aangekla word van die moord op ʼn Suid-Afrikaanse dokter in Kanada, het tydens sy hofverskyning aangevoer hy is siek en kan nie besonderhede van die aanval onthou nie.
Hoëvlakspan vir ekonomiese herstel aangewys
Die span sal ʼn ekonomiese herstelplan aan Nedlac en Ramaphosa voorlê waarna dit by die kabinet ingedien sal word vir bekragtiging.
Covid-19-statistieke: Al meer herstel
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Beurtkrag duur Vrydag voort
Eskom kon daarin slaag om vier kragopwekkingseenhede te herstel, maar dit is steeds nie genoeg om beurtkrag heeltemal op te hef nie.
Minder noodgevalle in Wes-Kaap, maar meer sterf
Die totale getal brande het sedert 2018 met 9% afgeneem, hoewel die aantal brande by informele nedersettings effens toegeneem het.
Agterstand by aktekantoor dalk gou opgelos
Die ondersoek en registrasie van aktes is soms maande agterstallig.
OB hoor dán oor haar interdik teen parlement
Die respondente in die saak het Donderdag hul argumente voor die hof gestel.
Moslem-ekstremiste in Mosambiek behaal belangrike oorwinning
ʼn Volskaalse veldslag het tussen die weermag en die Moslemgroep Ahlus Sunnah Wal Jamaah in die omgewing van ʼn Mosambiekse hawestad uitgebreek.
Tronkbewaarders deur gevangenes oorrompel, beseer
Verskeie bewaarders is met skerp voorwerpe gesteek.
US oortree wet deur Paia-aansoek te weier – hof
Die DA het die US hof toe gesleep oor sy weiering om die bewyse wat gebruik is om prof. Wim de Villiers onskuldig te bevind openbaar te maak.
Skole voed net enkeles tydens pandemie
ʼn Verslag deur die Oos-Kaapse departement van onderwys dui aan dat meer as ʼn miljoen leerders tydens die Covid-19-pandemie honger gely het.
Reuse-soektog ná driejarige verdwyn
Lede van die gemeenskap het dwars deur die nag na die kleuter gesoek.