Die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand het ’n derde reuseskenking van die Douw Steyn-familietrust ontvang om honger in die land te bekamp.
Die wêreld in foto’s – 12 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het amptenare vir openbare orde in Indonesië begin om mense opstote op straat te laat doen as hulle nie maskers dra nie.
Man swaar gestraf ná hy sussie, niggies verkrag
Twee van die slagoffers het glo hul ouma van die voorval vertel, maar sy het dit nie by die polisie aangemeld nie.
Trein ontspoor ná swaar reën
Die voorval aan die Skotse platteland word as uiters ernstig bestempel met inligting wat dui op ernstige beserings.
Rooster vir matriekeksamen bekend
Die laaste vraestel sal op 15 Desember geskryf word.
Kragnetwerk onder groot druk
Die kragvoorsiener het ʼn beroep op verbruikers gedoen om elektrisiteitsgebruik te beperk sodat daar genoeg krag beskikbaar is vir Woensdagaand se spitstyd.
Aansoek oor wynverbod deur ‘eiebelang’ gedryf – minister
“Die regering het geen behoefte om die verbod langer as nodig te laat geld nie.”
Huiseienaar brand los op ‘rowers’
Twee rowers is in die proses doodgeskiet en een gewond.
Ace Magashule se week uit die hel
Die sekretaris-generaal van die ANC ervaar skynbaar ʼn baie moeilike week, met verskeie kaiings wat besig is om vir hom uit te braai.
Teenkanting teen inperking, druk op Ramaphosa neem toe
“Dit is hoogtyd dat Ramaphosa ʼn ruggraat kry, teen sy party opstaan en begin om Suid-Afrika eerste te stel.”
Kroondal-plaasaanval: Verdagte vas
Die verdagte staan nou tereg op aanklagte van poging tot moord en huisroof.
Wynbedryf ‘keelvol’ vir regering se stilswye oor drankverbod
“In hierdie stadium is ons gefrustreerd deur die regering se gebrek aan enige verbintenis oor die volgende stappe.”
Polisie skiet vyf vermeende kapers dood
“ʼn Jaagtog het gevolg en die verdagtes het teen ʼn lamppaal en ʼn muur in Woodlandsweg gebots.”
Nóg ʼn polisiebeampte vermoor
Die polisie het een van die twee verdagtes reeds in hegtenis geneem.
SAL: Regering stel sakereddingsplan in werking
Vrywillige skeidingspakkette word in werking gestel en ʼn nuwe bestuurspan vir die SAL word binnekort aangestel.
Verwaarloosde perd ‘Zulu’ sterf
“Daardie soort verwaarlosing eis sy tol op ʼn perd se liggaam en dit was net te veel vir hom.”
Polisie, Agri SA werk saam om landelike misdaad te pak
Daar heers die afgelope paar maande toenemend kommer oor die groot getal plaasaanvalle en -moorde.
Plaaswerker in huis aangeval
Die plaaswerker was besig om aandete te eet toe hy die honde hoor blaf.
Vroue verdien steeds minder as mans
Ongeveer tweederdes van hierdie inkomste is verlede jaar deur mans verdien.
Boervrou van Kroondal steeds in hoësorg ná aanval
Irene Muhl se arms is in gips en sy het Saterdag ’n operasie aan haar gewrig ondergaan.