Die seuntjie was in sy oom se sorg toe die voorval gebeur het.
Reserwebank wil appelleer teen uitspraak oor VBS-verslag
Die hof het beveel dat bevindings teen Danny Msiza oor die VBS-skandaal ter syde gestel word.
Vrese oor reeksmoordenaar in KZN ná sesde liggaam gevind word
“Daar is al hoe meer bewerings in die gemeenskap dat ʼn reeksmoordenaar vir die grumoorde verantwoordelik is.”
Geliefde pastoor verloor stryd teen Covid-19
“Hy sou berge verskuif om iemand in nood te help.”
Gemeenskap geskok ná ‘plaasaanvallers’ vrygelaat is
Drie vermeende rowers het Sarel en Hannetjie van Zyl se plaas in Ottosdal in Julie binnegedring.
Solidariteit Beweging beplan regsaksie om inperking te skrap
“Die ANC wil skynbaar ook nie sy nuutgevonde bykans totalitêre magte laat los nie.”
Sterftes ná trein ontspoor
Ongelukke op die Verenigde Koninkryk se spoorweë gebeur selde.
Polisie red vrou van kapers
Die twee vermeende kapers was besig om die voertuig te stoot.
Poskantoorwerkers gyselaar gehou tydens roof
Die verdagtes het ʼn onbekende bedrag kontant gevat en op ʼn bystander geskiet.
SA ‘erken’ Islamitiese terroriste in Mosambiek bedreig gasontginning
Die Islamitiese Staat het Suid-Afrika reeds gewaarsku dat hy sal terugslaan as Suid-Afrika betrokke raak by die verslegtende situasie in Mosambiek.
Afsondering: SA skuif dalk vandeesweek na vlak 2
Volgens betroubare bronne gaan pres. Cyril Ramaphosa die aankondiging kort voor lank maak.
Moeilike begin vir Mkhwebane in hof oor amp
Die regters het by tye geïrriteerd voorgekom met die regsargumente van Mkhwebane se regspan.
Covid-19: Plaaslike e-handel kry nuwe asem
Kleinhandelverkope het in Junie met 7,5% gedaal.
Beurtkrag weer toegepas: Só lyk vooruitsig
“Die druk op die kragnetwerk kan dalk regdeur die naweek voortduur.”
Direkteur-generaal geskors vir nepotisme
Ramaphosa is reeds in Februarie versoek om Mamphiswana te skors.
Noord-Kaapse LUR vir onderwys sterf
“Ongelukkig het sy toestand die afgelope week verswak en is hy vroeër die aand dood verklaar.”
Covid-19-statistieke: Reeds meer as 11 000 sterftes
Nog 259 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Oliestorting: Mauritius soek vergoeding terwyl opruimingswerk voortduur
Mauritius het ʼn beroep op die internasionale gemeenskap gedoen vir noodbystand in die ongekende ekologiese katastrofe. Nie ʼn enkele Afrikaland het aan die versoek om hulp van een van sy eie AU-lede gehoor gegee nie.
Facebook gryp in oor ‘blackface’-plasings
Facebook het sy reëls bygewerk om plasings te hanteer wat “blackface” of anti-Semitiese stereotipes uitbeeld.
Covid-19: Veldhospitaal word gesluit terwyl getalle afneem
Een van die provinsie se veldhospitale word gesluit, aangesien die getal Covid-19-gevalle in die gebied afgeneem het.