Volgens Michael se ma wil hy die “groot kinders help om skool toe te kan gaan”.
Trekkers, plaasimplemente ingespan vir optog teen plaasaanvalle
Boere van die Naboomspruit-omgewing gaan hul trekkers en waens inspan om aan die optog deel te neem.
Leerders met spesiale behoeftes jaar later steeds sonder klaskamers, toilette
Klaskamers staan al langer as ʼn jaar toegespan en toilette is ontoeganklik.
Organisasies reageer oor vlak 2: Te min, te laat
Verskeie organisasies en politieke partye het reageer oor die president se aankondiging dat die land vanaf middernag op 17 Augustus 2020 na vlak 2 van die afsonderingsregulasies skuif.
Jongste Covid-19-statistieke aangekondig
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Ramaphosa: Vlak 2 van afsonderingsperiode aangekondig
Só lyk die die regulasies vir vlak 2 van die afsonderingsperiode.
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak op Maroela
Kyk pres. Cyril Ramaphosa se toespraak op Maroela Media.
Ongeluk eis 4; liggaam op huis se dak gevind
Vier persone is Saterdagoggend dood in ʼn ongeluk op die R300 in Belhar, Kaapstad.
Regering verleng weer ramptoestand
Die regering het Saterdag die nasionale ramptoestand met een maand tot 15 September 2020.
Man spring op haai toe hy vrou aanval
ʼn Branderplankryer het op die rug van ʼn drie meter lange haai gespring toe hy ʼn vrou aangeval het en die haai geslaan tot hy die vrou laat gaan het.
Tshwane adverteer poste vir miljoene rande midde administrasiekrisis
“Dis ʼn vermorsing van belastingbetalers se geld en ʼn klap in die gesig van die stad se inwoners van wie baie finansieel swaarkry.”
NVG versoek om op te tree teen Gigaba, Molefe
“Hierdie mense moet vervolg word, en as hulle skuldig bevind word, moet hulle swaar gevonnis word.”
Pa van PE word vermis
Morne Pretorius, ʼn 37-jarige pa van Port Elizabeth, word sedert Vrydag vermis.
Boer gevonnis wat met Eskom-meter peuter
Willem Christiaan Venter (63) is gevonnis ná hy met ʼn Eskom-elektrisiteitsmeter op sy plaas in die Vrystaat gepeuter het.
President gaan die land toespreek
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting Saterdagaand om 20:00 die land toespreek oor ontwikkelinge in Suid-Afrika se risiko-aangepaste strategie om die verspreiding van Covid-19 te bestuur.
Vragmotors, chroom ter waarde van R15 miljoen gevind
Veertien vermeende onwettige myners is in hegtenis geneem.
17-jarige in hof oor juffrou se moord
ʼn 17-jarige moet Woensdag weer in die hof verskyn in verband met die moord op ʼn juffrou in Noordwes.
Fita se appèlaansoek oor tabakverbod goedgekeur
Die hoogste hof van appèl het die Fair-Trade Independent Tobacco Association (Fita) se aansoek om verlof tot appèl goedgekeur ná die hooggeregshof die organisasie se hofsaak teen die verbod op sigaretverkope van die hand gewys het.
Vyfjarige sal vir sy glimlag onthou word
“Dit is nie ʼn rassevoorval nie,” het die pa aan die plaaslike koerant gesê.
‘Moenie mislei word deur misdaadstatistieke nie’
“Die publiek moet egter waak daarteen om nie mislei te word met die jongste misdaadstatistiek nie.”