Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tot 60% wil hê skole moet sluit
Die navorsingsgroep Panda voer egter aan skole is in hierdie stadium die veiligste plek vir kinders.
Bedreigde plantsoort in Tokai-park gevind
Soos die biesie se naam tereg sê, is dié plant glad nie flambojant nie, en kan maklik met ʼn gewone grassoort verwar word.
Armstes dra swaarste aan korrupsielas in gesondheidsektor
Hooggeplaaste staatsamptenare in bestuursposte word die meeste van korrupsie beskuldig, gevolg deur administrateurs, dokters en verpleërs.
Dlamini-Zuma wil omstrede distriksontwikkelingsmodel ‘gou’ implementeer
Dié plan is volgens ’n uitgelekte dokument die ideale geleentheid om die regering se mag te sentraliseer.
Voormalige Ferrari-baas besoek Schumacher
“Ek het Michael verlede week besoek en hy is steeds besig om sy stryd te voer.”
Man swaar gevonnis ná hy bejaarde verkrag
Die man het na die bejaarde se huis gegaan en gemaak asof hy sy vriendin soek.
Landdros geskors wat kinderverkragters glo ‘waarsku’
Die voorgeskrewe minimum vonnis vir seksuele misdrywe teenoor kinders is lewenslange tronkstraf.
Bitter twis tussen POF, prokureurs duur voort
Wanneer niemand die padongelukkefonds in ʼn hofgeding verteenwoordig nie, het die hof dikwels geen ander keuse nie as om eis toe te staan.
Rowers se planne om juwelierswinkel te beroof gefnuik
Hy het probeer om die juwelierswinkel se venster te breek toe ’n sekuriteitswag hom gewaar.
Covid-19: Duisende Gautengse onnies vra vir spesiale verlof
“Die groot aantal aansoeke om spesiale verlof weens komorbiditeite te midde van die Covid-19-pandemie kan skole se beskikbare onderrigkapasiteit beïnvloed.”
Restaurantbedryf staak vandag oor regulasies
“Ons kan nie sonder die regering en klante se ondersteuning voortbestaan nie.”
Laaste lid van Rivonia-verhoor sterf
Andrew Mlangeni, die laaste oorlewende lid van die sogenaamde Rivonia-verhoor, is Dinsdagaand oorlede.
Stakende munisipale werkers plunder Tshwane se hoofkantoor
“Die situasie in geheel laat rooi ligte oor die stad se finansies flikker. Waar die administrateurs vroeër aangedui het dat ʼn betaling wel gemaak sal word, word dit nou teruggehou.”
Regeringsbeampte steel glo by weduwee
Hy het glo geld wat vir sy neef se weduwee bedoel was, in sy eie rekening oorbetaal.
Ingryping by nóg ʼn kwarantynfasiliteit gevra
Die groep vra om toegelaat te word om self te isoleer of in ʼn kwarantynfasiliteit te bly wat minstens aan veiligheid- en gesondheidstandaarde voldoen.
Sigaretverbod: Prysmakietie vir onwettige handelaars, maar ‘weinig openbare belang’
Die getal respondente wat gesê het dat hulle nou gereeld sigarette deel, het van 1,7% tot 8,9% toegeneem terwyl die prys van sigarette in sommige gevalle tot 250% meer is as markpryse voor die afsonderingstydperk.
Woede oor plaasmoorde laat ANC, EFF stom
Die departement van landbou se begroting is intussen van R16,8 miljard na R14,4 miljard gesny.
Ses weke oue baba in Brits vermis
Die verdagte het self ʼn baba by haar gehad.
Covid-19-statistieke: Minder toets positief
Die getal sterftes was egter byna 200.