ʼn Beweerde dosent aan Unisa het in ʼn Facebook-plasing na ʼn UK-dosent as “leliker as haar hond” verwys.
Covid-19-statistieke: Effens minder nuwe gevalle, maar …
Gauteng het ook minder nuwe gevalle aangeteken as wat die afgelope tyd daagliks aangeteken is.
Gwede Mantashe in hospitaal vir Covid-19
Gwede en sy vrou, Nolwandle Mantashe, het ʼn week gelede positief getoets vir die nuwe koronavirus.
Hoof van Spur gaan aftree
Spur het gesê sy raad het met ʼn keuringsproses begin om ʼn nuwe uitvoerende hoof te identifiseer.
Groot afname in traumagevalle danksy alkoholverbod
Die premier van KwaZulu-Natal het gesê hulle het reeds ʼn verligting gesien in die druk op trauma-eenhede en noodgevalle in hospitale.
Gordhan sal Pretoria help met Covid-19-stryd
“Dit is duidelik dat Gauteng klei trap in sy reaksie op die pandemie, maar dit is nie duidelik hoe minister Gordhan, wie se hande vol is met die SAL, die poging in Tshwane of op enige ander plek gaan kan lei nie.”
Voertuie, kantore brand tydens betoging oor dienslewering
“Hoe eis jy elektrisiteit en verwoes jy staatseiendom wat die gemeenskap help?”
Tweespalt dreig in ANC oor basiese inkomstetoelaag
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, se klaarblyklike beloftes van ‘n basiese inkomstetoelaag het die bevolking aan die gons – en kan die ANC diep in die politieke pekel laat beland.
Soektog duur voort na vermiste meisie
Die soektog duur voort na ʼn 12-jarige meisie van Kaapstad wat twee weke gelede op pad skool toe onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het.
Eskom implementeer ‘kragvermindering’
Dié gebiede in Gauteng en Mpumalanga sal tussen 17:00 en 22:00 sonder krag wees.
Gautengse raadslid vermoor: Verdagte vra nie borgtog
Mapiti Matsena, voorsitter van Gauteng se portefeuljekomitee vir gemeenskapsveiligheid, is verlede week in sy huis in die noorde van Pretoria vermoor.
Die wêreld in foto’s – 20 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie help ʼn labrador met die handhawing van sosiale afstand in Colombië deur kospakkies vir klante af te lewer.
Duisende ‘dooies’ eis Ters-geld
“Daar was ook ID-nommers wat op geen stelsel gevind kon word nie.”
Klagte teen hoofregter Mogoeng bekyk
Die drukgroep Africa4Palestine het ʼn klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng ingedien ná uitlatings wat hy gemaak het oor die konflik tussen Israel en Palestina.
Covid-19: Weermag staan Oos-Kaapse hospitale by
Die provinsie het ʼn ernstige tekort aan gesondheidsorgwerkers.
Matriekleerder rand glo onnie aan
Beeldmateriaal van die voorval is op sosiale media gedeel.
Restauranteienaar vaar uit teen Ramaphosa
“Moenie vanuit jou ivoortoring kyk nie, Mnr. President. Kom kyk vir jouself!”
Honderde trek saam tydens optog teen plaasmoorde
Betogers het letterlik ʼn streep teen plaasaanvalle voor die parlement in Kaapstad getrek.
Covid-sterftes: Kinders se kans om te sterf ‘minimaal’
Veel meer kinders sterf aan griep, masels en tuberkulose as aan Covid-19. Ouers kan dus met gemoedsrus kinders skool toe stuur, meen ‘n kenner.
Ondersoek geëis na eerste burger se konvooi meisies doodry
“Niemand is bo die reg verhewe nie en lede van die beskermingsdienste moet ook aan die land se wette voldoen.”