Andrew Mlangeni, die laaste oorlewende lid van die sogenaamde Rivonia-verhoor, is Dinsdagaand oorlede.
Stakende munisipale werkers plunder Tshwane se hoofkantoor
“Die situasie in geheel laat rooi ligte oor die stad se finansies flikker. Waar die administrateurs vroeër aangedui het dat ʼn betaling wel gemaak sal word, word dit nou teruggehou.”
Regeringsbeampte steel glo by weduwee
Hy het glo geld wat vir sy neef se weduwee bedoel was, in sy eie rekening oorbetaal.
Ingryping by nóg ʼn kwarantynfasiliteit gevra
Die groep vra om toegelaat te word om self te isoleer of in ʼn kwarantynfasiliteit te bly wat minstens aan veiligheid- en gesondheidstandaarde voldoen.
Sigaretverbod: Prysmakietie vir onwettige handelaars, maar ‘weinig openbare belang’
Die getal respondente wat gesê het dat hulle nou gereeld sigarette deel, het van 1,7% tot 8,9% toegeneem terwyl die prys van sigarette in sommige gevalle tot 250% meer is as markpryse voor die afsonderingstydperk.
Woede oor plaasmoorde laat ANC, EFF stom
Die departement van landbou se begroting is intussen van R16,8 miljard na R14,4 miljard gesny.
Ses weke oue baba in Brits vermis
Die verdagte het self ʼn baba by haar gehad.
Covid-19-statistieke: Minder toets positief
Die getal sterftes was egter byna 200.
Laboratorium waarsku publiek oor vermiste toetsmonsters
Die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens het die publiek gewaarsku om nie aan die toetsmonsters te raak nie aangesien dit hoogs aansteeklik kan wees.
Betogers in Khayelitsha bestook brandweerwa met klippe
Betogers het die brandweerwa omsingel en met klippe bestook.
Eise vir WVF se noodverligtingsfonds kan tot dán ingedien word
Voordele uit dié fonds sou aanvanklik tot 30 Junie uitbetaal word.
17 vas na hul staatskantoor aan die brand steek
Dit word beweer dat die brandstigting met tenderonreëlmatighede verband hou.
Covid-19-spesialis vertel: ‘Keuse tussen lewe en dood’
“Covid-19 het ʼn werklikheid vir ons almal geword toe ons van ons kollegas verloor het.”
Wetsontwerp oor billike indiensneming gaan ekonomie ‘wurg’
Die voorgestelde wetgewing kan verreikende gevolge vir sakeondernemings inhou en kan ekonomiese groei strem en werksgeleenthede kos.
Streepsuiker vir ANC-regering oor arbeid en werkskepping
Werkloosheid het sedert die “werkskepping”-deel by die departement van arbeid se mandaat gevoeg is, toegeneem van 10 miljoen tot 13 miljoen en kan tot 17 miljoen styg.
Voertuig met Covid-19-toetsmonsters gekaap
“Enigiemand wat die wit koelhouer gesien het, moet dit by die polisie aanmeld.”
Domino’s Pizza-winkels word opgeveil
Die inhoud van die 55 Domino’s Pizza-winkels word aanlyn opgeveil.
Onderwyseres van Noordwes vermoor
Die onderwyseres se kollegas het op haar liggaam afgekom.
Man skuldig aan moord ná mislukte transitoroof
Sy medepligtige is intussen vrygespreek.
Die wêreld in foto’s – 21 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie duur oorstromings voort in groot gedeeltes van China.