Die Reserwebank het die rentekoers Donderdag vir die vyfde keer vanjaar verlaag.
Polisiebeamptes in hof vir korrupsie, diefstal
ʼn Administratiewe klerk van die polisie se honde-eenheid het glo ʼn valse voorskrif gebruik om medikasie in die hande te kry.
Gautengse premier herstel van Covid-19
Verskeie ander hoës in die provinsiale wetgewer het intussen ook herstel.
Ramaphosa spreek weer vanaand die land toe
“Die president se toespraak volg ná ʼn aantal vergaderings van die kabinet en die nasionale Covid-19-bevelsraad.”
Polisie skiet twee dood tydens rooftog
Die ander verdagtes het op die vlug geslaan en een van die beamptes het hulle agternagesit.
Boer vir tweede keer op plaas aangeval
Die aanvallers het vuurwapens op hom gerig en hom ook met ʼn tou vasgebind.
Dis hoeveel die verbod op tabak SA kos
Navorsers stel voor dat die verbod sowel as belasting op tabakprodukte onmiddellik opgehef moet word.
Brandbestryders drie keer in twee dae aangeval
Die Stad sê nou aanvalle van dié aard kan ’n ernstige uitwerking op dienslewering hê.
Meer Covid-19-sterftes as wat amptelike syfers aandui – verslag
Die Raad op Gesondheidsberoepe se weeklikse verslag wys daar is meer as dubbeld soveel natuurlike sterftes in Julie aangemeld as wat voorheen die norm was.
Foto’s: 1 000 leë stoele uitgepak vir restaurant-protes
“Ons besef dit is belangriker om lewens te red as om funksies te hou, maar ons red ook lewens déúr funksies te hou, omdat duisende families finansieel daarvan afhanklik is.”
Kenner sê oor kleuterskole as skole dalk weer sluit
Die vroeëre uitspraak oor die heropening van kleuterskole was “duidelik en ondubbelsinnig”.
Toestel help teen renosterstropery
Die wapenopsporingstelsel kan glo die presiese ligging van waar geweerskote afgevuur is, binne 60 sekondes vasstel.
Jagluiperds keer tydelik terug na Rietvlei
Die twee broers, wat deel was van die Welgevonden-natuurreservaat in Limpopo se bevolking van sowat 20 jagluiperds, word nou geskuif om die genetiese gesondheid van die spesie te verseker.
Reivilo-plaasaanval: Verdagte borgtog geweier
ʼn Versoekskrif met duisende handtekeninge is ingedien teen die verdagte se vrylating.
Deurbraak na gru-aanval op ouma, kleindogter
Die ouma en haar kleindogter is verkrag en die ouma is ook erg aangerand waarna sy aan haar beserings beswyk het.
Vrae oor kamera in skool se meisiesbadkamer
Die skoolhoof sê die kamera is nodig om kwaaddoeners vas te trek.
Sluiting van skole: Regering swig dalk voor vakbonde
Kenners voorspel wat die regering sal besluit oor die hernieude sluiting van skole.
Liggaam op Tafelberg aangetref
Dit is die tweede liggaam wat in twee maande op die berg gevind is.
Branderplankryer sak inmekaar op rotse
Die branderplankryer het toe hy uit die water kom, aan ʼn omstander gesê hy voel sleg.
George Floyd: Verdagte van belastingontduiking aangekla
Derek Chauvin en sy vrou word daarvan beskuldig dat hulle hul gesamentlike inkomste van 2014 tot 2019 onderverhaal het.