Dié deel van die wildtuin het deur die loop van Vrydagnag swaar reën gehad.
3 vas wat glo lisensies verkoop
In nóg ’n voorval is drie beamptes by ’n toetssentrum in hegtenis geneem vir die bedrieglike uitreik van padwaardigheidsertifikate.
Grensboere voer opdraande stryd
‘My plaas word onteien… deur Lesotho.’
Strokiesprenteboek haal bykans R20 m. op veiling
Dié eksemplaar is vandag nog een van die reeks se bekendste strokiesprenteboeke.
Derde tornado tref KZN
Dit is die derde tornado om die provinsie vandeesmaand te tref.
Tesourie reageer op S&P se negatiewe vooruitsig
Die nasionale tesourie het die aandag opnuut gevestig op die ekonomiese stimuluspakket wat pres. Cyril Ramaphosa in September 2018 aangekondig het.
Epstein is dood weens ‘reeks foute’
Die VSA se prokureur-generaal sê nou hy het self beeldmateriaal gesien wat aantoon dat niemand daardie nag die miljardêr-seksoortreder se tronksel betree het nie.
VF Plus: Minister ‘vaag’ oor seksonderrig
Angie Motshekga se parlementêre antwoorde oor omvattende seksualiteitsonderrig is óf berekend vaag, óf sy is nie presies op hoogte van wat haar departement doen nie.
S&P hersien SA se kredietgradering
Die graderingsagentskap het in sy verslag aangedui dit is onwaarskynlik dat Suid-Afrika se skuld gaan stabiliseer.
Bedrywighede by SAL hervat
Die staking is verby en vlugte hervat soos volg:
Baaise direkteure vas vir miljoene se bedrog
Die beskuldigdes het na bewering beleggers gewerf met die belofte van ’n opbrengs van tussen 15% en 45% per jaar.
10 in hof vir R600 m. se tenderbedrog
’n Ondersoek deur die Valke sou later onthul dat meer as R600 miljoen vir die bou van die toilette toegeken is.
Matrieks: Afrikaans agter die rug
Só het die derde en laaste Afrikaanse vraestel in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen verloop.
Só lyk ooreenkoms tussen SAL, vakbonde
“Dié ooreenkoms met die vakbonde gaan ʼn atmosfeer van positiwiteit, inklusiwiteit en volhoubare groei help bevorder.”
SAL, stakers bereik ooreenkoms
Die staking het die redery sowat R50 miljoen per dag gekos.
Valke slaan toe op dagga-laboratorium
Daar is gedurende die klopjag op ʼn verkoelde kweekhuis afgekom.
Seun (14) enigste van gesin wat brand oorleef
Die ma het steeds haar baba in haar arms gehad toe sy gevind is.
Talle SANW-lede van seksuele aanranding verkla
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ondersoek tien-talle klagtes van seksuele aanranding deur lede van die weermag.
Man wat seun doodskiet: NVG appelleer
Die NVG meen Coert Kruger se vonnis is “skokkend onvanpas”.
DA sê jammer oor “Schweizer-Reneke-voorval”
“Ja, ons het foute gemaak en moes stemme afstaan daarvoor, maar ons is bereid om dinge reg te stel,” sê die DA oor Schweizer-Reneke.