“Die vensterperiode vir die kontinent om vir die koronavirus voor te berei, is besig om verby te gaan.”
Die wêreld in foto’s – 25 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Egipte se Hosni Moebarak sterf
Die voormalige Egiptiese leier Hosni Moebarak is Dinsdag in die ouderdom van 91 dood. Moebarak was byna 30 jaar lank simbool van bestendigheid in die…
Motoris ploeg in skare in by Duitse karnaval
Die man het glo doelbewus teen ’n hoë spoed in die skare ingejaag. Talle kinders is onder die beseerdes.
‘Skull Breaker’ op TikTok: Ouers móét weet
“Ek het geskree dat ek ʼn ambulans nodig het. Ek het gedink ek gaan my lewe verloor as gevolg van hierdie speletjie en ek moes dit nooit gedoen het nie.”
Koronavirus: ‘Berei voor vir pandemie’
“Dit is nie net ’n Chinese kwessie nie, dit beïnvloed die hele wêreld.”
Weinstein skuldig bevind op twee aanklagte
Die gewese rolprentvervaardiger is ná die uitspraak na ’n hospitaal geneem.
Namibië verdedig trofeejag
’n Verbod teen trofeejag kan tot 15 000 mense werkloos laat, meen Namibië se kabinet.
Die wêreld in foto’s – 24 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Koronavirus: Krisis in Italië
Intussen is die kreefseisoen aan die Suid-Afrikaanse Weskus verleng om vissermanne by te staan wat geraak is deur die afname in die uitvoer van kreef na China.
9 dood in Turkye ná aardbewing
Die aardbewing se episentrum was in buurland Iran geleë.
Man dood ná hy tuisgemaakte vuurpyl lanseer
Die Amerikaanse waaghals het geglo dat die aarde plat is en gehoop om dié aanname te bewys deur na die ruimte te reis.
Koronavirus: ‘Rooi waarskuwing’ geld nou vir Suid-Korea
’n Waarskynlike “superverspreider” het ’n diens by ’n plaaslike kerk bygewoon. Meer as 9 000 kerklede is nou onder selfkwarantyn.
Koronavirus: WGO bekommerd oor gevalle met geen skakel met China
Die WGO sê die geleentheidsgaping om die virus hok te slaan word al kleiner.
Lesotho se eerste minister daag nie op vir hofverskyning
Thomas Thabane was veronderstel om in die Maseru-landdroshof te verskyn op aanklag van moord.
Die wêreld in foto’s – 21 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Koronavirus: Al meer gevalle in dié lande aangemeld
Die land het intussen ook sy weermag gesluit nadat verskeie soldate positief vir Covid-19 getoets het.
Die wêreld in foto’s – 20 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘Sussex Royal’ dalk binnekort nie meer so koninklik
Dié handelsmerk is waarskynlik van die baan nadat Harry en Meghan besluit het om van die Britse koninklike familie weg te breek.
Twee sterf op Japanse skip met koronavirus
Sowat 621 van die 3 700 passasiers aan boord is reeds positief vir die virus getoets.