ʼn Bêreslaai is ʼn wenner, veral in die warm somertyd!
Resep: Geroosterde murgpampoentjie-, lemoen-en-rooi-uieslaai
Met die lente wat wink is hierdie oorspronklike slaai perfek om by die volgende braai voor te sit.
Resep: Peer-en-boontjieslaai
Bedien dié slaai as ʼn bygereg, styselgereg of ligte middagete.
Resep: Groenolyf-en-rooiui-doopsous
“’n Doopsous is altyd ʼn treffer – en ʼn doodeenvoudige manier om jou gaste te laat dink dat jy jou vir ure afgesloof het om alles betyds te berei,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek ‘Armand kook kaal 2’.
Resep: Kleurvolle gevulde soetrissies
Sit dié gevulde soetrissies voor saam met ʼn boneslaai en geroosterde vis.
Resep-video: Bovril-en-kaas-rol
Kikker ʼn gewone toebroodjie op met dié lekker rol. En dit is selfs lekkerder die volgende dag!
Resep: Mikrogolf-jelring-mieliebrood
Maroela-leser Maryna Smith het dié maklike mieliebroodresep ingestuur. Sy sê dit lyk en is heerlik.
Resep: Feta-en-Peppadew-doopsous
“Hier’s vir jou ʼn romerige, dekadente doopsous met twee soorte kaas en die pikante soutsurigheid van egte Suid-Afrikaanse Peppadews.”
Resep: Tuisgemaakte hoenderkragsop
ʼn Eenvoudige, maar heerlike sopresep wat selfs beginnersjefs se kookvernuf ʼn hupstoot sal gee.
PappaChef se sampioen-en-brandewynsous
Dit is jagseisoen en daar is niks so lekker as om ʼn heerlike wildsnit met hierdie bederf van ʼn sous te bedien nie. Boonop is dit net betyds vir Vadersdag!
Resep-video: Pampoentert
Dis maklik om pampoentert te maak.
Resep: Braairolletjie
Soos ʼn braaibroodjie, maar in ʼn hamburger-rolletjie.
Resep: Oor-alles-slaaisous
Die regte slaaisous kan jou hele slaai verander.
Annelien se kombuis: Kouevleis-en-kaasbord
Kyk hierdie video om ʼn deftige peuselbord te pak.
Resep: Hawermout-plaatkoekies
ʼn Afwisseling vir ontbyt of teetyd.
Resep: Tamatie-en-sampioen-dhal
ʼn Tikkie Oosterse-kookkuns maak dié resep liplekker!
Resep: Pannekoek sonder melk en eier
Is daar mense in jou huis wat allergies is vir suiwel of eier? Dan is dít net die resep vir jou!
Resep-video: Vinnige broodrolletjies
Geen gis of knie is nodig nie!
Resep: Die beste krakerige koolslaai
“Die tekstuur van gekapte amandels en die soetsurigheid van appelkose sorg vir ʼn ongelooflike resultaat.”
Resep: Vegetariese sampioen-en-uie-quiche
ʼn Heerlike maaltyd vir ontbyt óf middagete.