Higgo, wat vandeesweek sy 22ste verjaardag vier, het ’n lekker vroeë geskenk gekry toe hy die Kanariese Eilande-kampioenskap met ses houe gewen het.
Hamilton raap oorwinning weg voor Verstappen
Verstappen was met 22 sekondes voor toe Hamilton die kuipe verlaat het.
Formule Een: Lewis maak geskiedenis, spesiale mylpaal vir Max
Lewis Hamilton sal Sondag in die Spaanse Grand Prix eerste wegspring en het sodoende Formule Een-geskiedenis gemaak.
Kaap is weer Hollands vir die Bulls
Hulle het die Stormers se lynstane deurmekaargespring en soos tiere verdedig.
Reënboogbekerreeks: Sharks bo in kaartspel teen die Lions
In die ou dae is daar gepraat van ’n drieëfees. Deesdae is dit niks minder as ʼn kaartefees nie.
Wie se koppe is reg: die Britse en Ierse Leeus of die Bokke?
Die komende toetsreeks tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus kan baie maklik van die veld af gewen word.
Jones lei Leeus op toer teen Bokke
Dit sal Wallis se Alun Wyn Jones se vierde Leeus-toer wees.
IPL: SA, ander lande spook om spelers uit Indië terug te kry
Die krieketowerhede in onderskeidelik Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Engeland is besig met prosesse om hul spelers so gou as moontlik uit Indië te kry nadat die Indiese Premierliga (IPL) opgeskort is.
Varsitybeker-wedstryde met ’n week uitgestel
Dit kom nadat drie van Tuks se spelers Covid-19-positief getoets het voor hul wedstryd teen die Ikeys wat Vrydag sou plaasvind.
Indiese Premierliga opgeskort
Die krieketreeks is Dinsdag met onmiddellike inwerkingtreding opgeskort.
Olimpiese bokser vermoor glo swanger minnares
Hy kan die doodstraf opgelê word indien hy skuldig bevind word op die aanklagte teen hom.
Mening: Is die vroeë druk, verwagtinge op skolevlak goed vir rugby?
Oordoen ons nie ons skolerugby nie? Neem ons nie die lekkerte van rugbyspeel weg met die oormatige klem op oorwinning nie? Verwag ouers nie te veel van hul kinders nie?
Burmester breek trofeedroogte
Nog ‘n Suid-Afrikaanse wenner in die Europese reeks.
Goud vir SA-aflosspan
Akani Simbine het Suid-Afrika se 4×100 m-aflosspan Sondagaand na wêreldglorie gelei by die Wêreld-aflosbyeenkoms in Pole.
Dis weer Hamilton op ʼn drafstap
Vir die rekord: Dit was Hamilton se 97ste loopbaanoorwinning.
Goor dag vir Binder-broers
Gelukkig is nie een van die broers beseer nie, maar hul selfvertroue sou beslis ʼn hou in die maag gekry het.
SA skaatsplank-ster mik na Olimpiese Spele
Net twee byeenkomste lê tussen hom en sy verteenwoordiging van Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in Tokio, waar skaatsplankry vir die eerste keer as ʼn medaljesport aangebied word.
Min kry SA gholfspelers onder
Nog Suid-Afrikaners kan hul name in die rekordboeke verewig ná verlede week se ongekende welslae.
Reënboogbekerreeks: Geen blou Maandag in Pretoria
Die Bulls moes eintlik veel makliker gewen het as wat die telbord aandui.
Reënboogbekerreeks: Dit reën kaarte in die Kaap
Die Stormers het vinger-aflek-rugby in die eerste 15 minute gespeel, die bal heen en weer gegooi en met binne-aangeë die Sharks oorbluf gehad.