Dit was Johnson se 22ste PGA-oorwinning en hy is nou weer die wêreld se voorste speler.
Vandag se sportnuus
Bayern München wen die Europese Kampioeneliga vir die sesde keer.
Binder-broers maak opslae, al ontwyk die podium hulle
Hoekom lewer vanjaar se MotoGP soveel opwinding?
Kallis word deur IKR vereer
Nou het die Internasionale Krieketraad hom in sy heldesaal opgeneem. ’n Gepaste beloning vir waarskynlik die beste Suid-Afrikaanse speler tot op hede.
Crawley, Buttler deel pak slae uit
Vir Engeland was dit ’n perfekte dag van toetskrieket: Zak Crawley (267) het skitterend met Jos Buttler (152) gekombineer om die wind uit Pakistan se seile te slaan.
Gholf: Oosthuizen sit ook by die hooftafel in Boston aan
Alles dui daarop dat Dustin Johnson sy 22ste oorwinning in die PGA-reeks sal behaal, maar moenie jou geld daarop verwed nie.
SA se Sale Sharks staan steeds
Diamond: “Om die knie te buig is elke indiwidu se persoonlike keuse. Ek dink nie politici moet betrokke raak nie, want hulle maak net droog as hulle dit wel doen.”
Gary Player wéét wat 59 houe in gholf beteken
En die Amerikaner Scottie Scheffler weet nou ook hoe dit voel om dié magiese syfer op sy telkaart in te vul.
Wat gedurende Pro 14-wedstryde kan gebeur
“Die spelers sal gedurende hierdie oomblik in ’n sirkelformasie staan en het die vryheid om hulself op enige toepaslike wyse uit te druk.”
Bothma: ‘Ek buig net die knie voor God’
“Waar was al hierdie ministers toe ons die knie vir plaasmoorde in Suid-Afrika moes buig en teen korrupsie optree?”
Vandag se sportnuus
Snyman en De Allende is slaggereed om hul buiging vir Munster te maak.
Is Harmer tans die beste draaier?
Om ’n lang storie kort te maak: Die Proteas sal ongetwyfeld by Harmer se boulwerk baat. Die vraag is net of hy en die administrateurs dieselfde oor die saak voel?
Twee krieketspelers toets positief vir Covid-19
Volgens die nasionale krieketbeheerliggaam is 50 toetse vóór vandeesweek se kultuurkamp in Skukuza gedoen.
Engelse ster buig ook nie die knie
“Hoewel ek ’n persoon van kleur is, is ek steeds meer van ’n persoon vir Jesus. Dinge wat ek al omtrent die beweging gesien het, stem nie ooreen met dit waarin ek glo nie.”
Vandag se sportnuus
Planet Fitness se fiksheidsdeure weer oop, maar dit sal verpligtend wees om ’n gesigmasker te dra.
Die moedige optrede van Flower en Olonga in 2003
Die twee het swart armbande gedra terwyl hulle op die veld was. Toe hulle daaroor gepols is, het hulle ’n verklaring uitgereik met dié treffende woorde: “Ons treur oor die dood van demokrasie in ons geliefde Zimbabwe”.
KSA kry tydelik sy eerste vroulike uitvoerende hoof
“Dit is ons mandaat om te verseker dat krieket ’n inklusiewe sportsoort vir alle Suid-Afrikaners is. Terselfdertyd is dit belangrik om ons aansien plaaslik, sowel as internasionaal, te verbeter.”
Hamilton is vol lof vir Schumacher
“Michael was ’n uitstekende atleet en bestuurder en ek is baie geëerd dat my naam saam met syne, Ayrton Senna en Juan Manuel Fangio genoem word.”
Vandag se sportnuus
Sale Sharks-baas verdedig sy spelers: “Dit is ’n storm in ’n glas water”.
Mthethwa gekap oor kritiek op SA spelers wat nie die knie buig
AfriForum meen niemand hoef die knie te buig óf die Black Lives Matter-beweging te steun om rassisme te beveg nie.