Die drama, intrige en skokonthullings vanuit Buckingham-paleis se binnekamer laat die oë wêreldwyd rek.
Koninklike broers swaai glo appels in kombuis
Die jongste onthulling oor prinse Harry en William se broedertwis kom terwyl hulle pa, koning Charles III, besig is met voorbereiding vir sy kroning in Mei.
‘The Bachelor’ se Jozaan verloof
“Ons het op vir ewig besluit.”
Bekende Marvel-akteur kritiek na ongeluk
“Sy familie is by hom en hy ontvang uitstekende sorg.”
Boer soek ʼn vrou-egpaar verwelkom bondeltjie vreugde
“So sluit ek en Johan die ongelooflikste jaar van baie opwinding, verandering en aanpassings af met die grootste geskenk van bo.”
Pienkvoete ‘by dosyne’ vir SA bekendes in 2022
Ons kyk terug op die babas wat reeds hul opwagting gemaak het, asook wie se babas op pad is.
Binnelanders-aktrise raak verloof
Die twee het die nuus bekendgemaak in ʼn plasing op Instagram waar hulle skerts met die Addams Family uit die nuwe “Wednesday”-reeks op Netflix.
TV-nuuslegende Barbara Walters oorlede
Voor haar aftrede het sy onderhoude gevoer met elke Amerikaanse president en presidentsvrou sedert Richard Nixon.
Verloof-, trouringe blink vanjaar vir dié bekendes
Die liefde het vanjaar behoorlik geblom onder Suid-Afrikaanse bekendes, met verloof- en trouringe wat skitter aan ʼn rits sterre se vingers.
Lindie Stander sterker, gelukkiger as ooit
Toe Lindie in 2012 na die soveelste poging om haar eie lewe te neem in ʼn staatshospitaal wakker word, was sy haar akteursloopbaan kwyt.
Vivienne Westwood sterf
“Haar punkstyl het die reëlboek in die 1970’s herskryf.”
Luister: Dié podsendings is vanjaar die meeste op Maroela geluister
Vanjaar is dié vyf podsendings die meeste op Maroela Media geluister.
Afrikaanse komediereeks spot met oud word
“Die goue draad van vereenselwiging wat deur die episodes loop herinner ʼn mens dat ons ʼn bietjie mag lag oor presies hoeveel ons almal eenders is.”
Talle internasionale bekendes groet in 2022 vir laas
Die wêreld het in 2022 verskeie bekendes gegroet – van ʼn monarg tot verskeie sangers en akteurs en een van krieket se bestes.
2022: Dié plaaslike bekendes vanjaar gegroet
Daar is in 2022 van verskeie Suid-Afrikaanse bekendes afskeid geneem.
Nataniël gesels oor Frankryk, familie en Franse kos
Die sanger het sy hart lankal reeds op die stad Nantes verloor, waar hy onlangs ook ʼn nuwe leefstyl- en kosprogram saam met sy broer, Erik, opgeneem het.
Bekendes deel hulle Kersherinneringe
Dis Kerstyd en bekende persoonlikhede lig die deksel van hul boksie vol Kersherinneringe en deel daarvan.
Gedig: ‘Kersfees 1914’
“Ons wil almal vrede hê en tuis wees by ons mense.” Kom luister saam na Coenie de Villiers se lied “Kersfees 1914”.
Luister: Dié bekendes wens jou ’n geseënde Kersfees toe
“My wens vir jou hierdie Kersfees is: mag die seisoen gevul wees met vreugde, vrede en liefde.”
Hierdie sterre het nou sterre
Dié sterre het vanjaar hul eie ster op hierdie ikoniese roete gekry.