Sir Elton John blameer die “verandering in beleid”.
Luister: 1914 inspireer eietydse Kerslied
“As ons hierdie Kerstyd vrede en medemenslikheid kan kies, dan dink ek dit is die regte keuse en die beste geskenk vir die wêreld, ons omgewing en jou naaste.”
Wenner: ’n Kajuit vir twee op ʼn luukse bootreis … en meer
Hier is die wenner van Super Events met Kurt Darren en Maroela Media se bootreiskompetisie.
15de jaar van ‘BSV’ in nuwe jaar gevier
Marciel Hopkins kies in Januarie weer koers na plase reg oor die land waar hubare boere – en selfs ʼn boervrou – na ware liefde soek in die 15de seisoen van ‘Boer soek ‘n vrou’.
Celine Dion ly aan seldsame siekte
Celine Dion het bekend gemaak dat sy met ʼn seldsame neurologiese afwyking gediagnoseer is en daarom talle van haar toerdatums vir 2023 gekanselleer het.
Harry en Meghan vir podsending, aktivisme vereer
“Die egpaar het nog altyd uitgestaan vir hul bereidwilligheid om te praat en die narratief oor rassegeregtigheid en geestesgesondheid oor die hele wêreld heen te verander.”
Omstrede joernalis lewer een van TikTok se top-liedjies vir 2022
Dit is nie ’n vuurwarm onderhoud, omstrede gas of dramatiese onthulling wat die koppe na die joernalis, Louis Theroux, in 2022 laat draai het nie.
Luister: ‘Tweede hoofstuk’ vir Nicholis Louw (en sy vlamskoene stap saam)
Dit is ʼn ouer en meer volwasse Nicholis Louw wat gesels oor ʼn loopbaan van 20 jaar, popmusiek en peperduur skoene.
Foto: Julia ‘beplak’ met George se gesig toe hy vereer word
Daar het selfs foto’s van Clooney in sy dae as akteur in die hospitaaldrama ER op die rok gepryk.
Nuwe ‘Harry & Meghan’-lokprent deurspek met spanning, drama
Enige moontlikhede van ʼn koninklike versoening word behoorlik verpletter deur die dramatiese nuwe lokprent vir prins Harry en Meghan se nuwe Netflix-dokumentêr.
Karlien, spanmaat seëvier in Seychelle-uitdaging
Die sangeres het in ʼn emosionele plasing op sosiale media geskryf dit was ʼn tawwe uitdaging om weer aan die kompetisie deel te neem en dat sy nie verwag het om te wen nie.
Peperduur Kevin Hart-kaartjies laat SA’ners brom
“Vir R17 820 beter Kevin Hart op my skoot sit en grappies vertel.”
Erica Wessels vertolk feilbare polisievrou in ‘Donkerbos’
“’n Goeie teks in die rolprentwêreld is soos goeie grond vir die tuinier.”
Hykie en Gerridene wys hul dogtertjie
“Ek is oorval met dankbaarheid.”
Broosheid, egtheid breek Christi Panagio se mure af
“Ek moes in die moeilike oomblikke gaaf en sag wees en ʼn veilige ruimte vir hulle skep sonder om die een te laat voel dat die ander voorgetrek word.”
Hollywood: Bekendes boos oor modehuis se skokfoto’s; William, Kate kuier in VSA
Kinders, wat onder meer saam met teddiebere wat seksuele en suggestiewe uitrustings aan het, is as modelle in die modereus se jongste veldtog gebruik.
Musk skop Kanye van Twitter af oor swastika
West het in sy laaste twiet ʼn foto gedeel van ʼn hemplose Musk wat met water gespuit word.
Nuwe dokkie gee ‘kwesbare blik’ op Harry, Meghan se verhouding
Die “Harry & Meghan”-lusmaker is enkele ure uitgereik ná prins William en Kate Middleton vir ʼn amptelike koninklike besoek in die VSA aangekom het.
‘Onse Mimi’ op Aitsas vir lewensbydrae vereer
“Mimi het Afrikaans gebly en haar voete op die grond gehou. Sy versinnebeeld wat elkeen van ons droom om te wees.”
‘Nêrens, Noord-Kaap’-skrywer boei met gruwelreeks
“Mense gaan nie net wil weet wie die moorde pleeg nie, maar ook hoekom. En hoekom ’n samelewing so iets sou laat gebeur.”