Toe Lindie in 2012 na die soveelste poging om haar eie lewe te neem in ʼn staatshospitaal wakker word, was sy haar akteursloopbaan kwyt.
Vivienne Westwood sterf
“Haar punkstyl het die reëlboek in die 1970’s herskryf.”
Luister: Dié podsendings is vanjaar die meeste op Maroela geluister
Vanjaar is dié vyf podsendings die meeste op Maroela Media geluister.
Afrikaanse komediereeks spot met oud word
“Die goue draad van vereenselwiging wat deur die episodes loop herinner ʼn mens dat ons ʼn bietjie mag lag oor presies hoeveel ons almal eenders is.”
Talle internasionale bekendes groet in 2022 vir laas
Die wêreld het in 2022 verskeie bekendes gegroet – van ʼn monarg tot verskeie sangers en akteurs en een van krieket se bestes.
2022: Dié plaaslike bekendes vanjaar gegroet
Daar is in 2022 van verskeie Suid-Afrikaanse bekendes afskeid geneem.
Nataniël gesels oor Frankryk, familie en Franse kos
Die sanger het sy hart lankal reeds op die stad Nantes verloor, waar hy onlangs ook ʼn nuwe leefstyl- en kosprogram saam met sy broer, Erik, opgeneem het.
Bekendes deel hulle Kersherinneringe
Dis Kerstyd en bekende persoonlikhede lig die deksel van hul boksie vol Kersherinneringe en deel daarvan.
Gedig: ‘Kersfees 1914’
“Ons wil almal vrede hê en tuis wees by ons mense.” Kom luister saam na Coenie de Villiers se lied “Kersfees 1914”.
Luister: Dié bekendes wens jou ’n geseënde Kersfees toe
“My wens vir jou hierdie Kersfees is: mag die seisoen gevul wees met vreugde, vrede en liefde.”
Hierdie sterre het nou sterre
Dié sterre het vanjaar hul eie ster op hierdie ikoniese roete gekry.
Oorsaak van SA aktrise se dood in NY bekend
Vier maande nadat Charlbi Dean Kriek skielik in New York oorlede is, is die oorsaak van haar dood uiteindelik bekend.
Video: Martin Bester ‘kook en klets’ by Maroela Media
Die sanger en Jacaranda FM-omroeper Martin Bester het Kersfeeskoekies vir sy vierpotiges gebak.
Veelsydige Rian sê hy wil nooit verveel
“As mense kla, dan stel hulle tog belang, en ek kan nie aan een ding dink wat ek al gedoen het waaroor mense nie gekla het nie.”
Hollywood: Kletsprogram se platejoggie sterf; Harry en Meghan laat (weer) die wêreld gons
In dié reeks vertel die koninklike egpaar, wat deur die jare heen ’n liefde- en haatverhouding met die kollig gehad het, hul storie van samekoms, uitdagings en oorwinnings.
Foto: Kate en William deel eerste Kerskaartjie as prins, prinses
William en Catherine het pas hul eerste Kerskaartjie as die prins en prinses van Wallis uitgereik.
Foto: Charles, Camilla deel eerste Kerskaartjie as koningspaar
Die foto is vyf dae voor koningin Elizabeth II se afsterwe geneem.
Komediant Schalk Bezuidenhout haak af
Verskeie bekendes en vriende van die paartjie, onder wie die aktrises Simoné Nortmann en Mila Guy, asook musiekmakers soos Karen Zoid en Francois van Coke, het die paartjie op sosiale media gelukgewens.
Luister: Nádine streef na gestroopte lewe, liefde
“ʼn Ding loop soos stroop of dit loop nie; ʼn motor ry of dit ry nie. Almal van ons wil by iemand wees wat nie verskonings het nie.”
Hollywood: ‘Wednesday’ neem voortou op Netflix; Trevor Noah se plaasvervanger is…
Ná twee weke is ‘Wednesday’ nou met ’n allemintige 752,52 miljoen kykure in die derde plek op Netflix se algehele ranglys vir Engelse reekse.