“Real Housewives” se regisseur, Pascual Wakefield, het met Maroela Media by Haute Cabrière in Franschhoek gesels.
‘SA’ners ken lekker kos’ sê TV-sjef Bertus Basson
Bertus Basson het met Maroela Media oor “Kokkedoor Vuur & Vlam”, sy sewe Kaapse restaurante en eg Suid-Afrikaanse kos gesels.
Luister: Wouter Botes los raaisels op ‘soos Indiana Jones’
“Ek kan nie aanvaar dat daar nie antwoorde is vir sekere goed nie. Jy kan doodeenvoudig nie soos mis voor die son verdwyn nie.”
Foto’s: Boer Francois en Vanessa se klein Sion hul grootste seën
“Ek kan my verkyk aan hom en is so ongelooflik dankbaar vir die Here dat hy perfek en gesond is. Vir ons is hy volmaak.”
Luister: Dis pale toe vir rugbyvasvra-aanbieders Adrian, Deoudoné
Dié twee akteurs is gereed om as mede-aanbieders van Koppestamp, kykNET se nuwe, eiesoortige rugbyvasvra-program, te “crouch, bind en set”.
Luister: Erns Grundling slaan voet in Frankryk
Van die land se mooiste plekke word besoek, insluitend die Via Podiensis Camino-roete, en natuurlik word daar lekker in Frans geëet en gedrink.
Nuwe werklikheidsreekse wink op kykNET
“Dit is nie net ‘n program nie, dit is ‘n wêreldwye belewenis wat die belangstelling van kykers regoor die wêreld vasvang.”
‘Suidooster’-akteur se eenmanstuk ‘lag met ʼn traan’
Dean Smith gesels met Maroela Media oor sy eenmanstuk, “Hallo, is Bettie wat praat”, “Suidooster” en sy liefde vir teater.
Sepiegids: Orpa bly onmin saai in ‘Suidooster’
In “Diepe waters” vind Sanet troos by Rossouw en Wim, en in “Arendsvlei” maak Abigail die lewe vir Beatrice moeilik.
‘Binnelanders’-akteur eersdaags op planke as ‘Kapt. Von Trapp’
Craig Urbani gesels oor sy rol in “The Sound of Music”, ʼn jaar by “Binnelanders” en sy verloofde, Cindy Swanepoel.
Video: ‘Real Housewives’ se Candice eerlik en opreg, maar gʼn boelie
“Dis hartseer dat daar mense is wat dink ek is ʼn boelie net omdat ek die waarheid gepraat het, maar ek het vroeg in die reeks reeds besef dat sekere kommentaar nie die tyd of energie werd is nie.”
Agulhas het vuur in die lyf
Ek sal nooit weer in Agulhas of Struisbaai kan kuier, sonder om die hope en hope braaihout, die deelnemers se ywer en erns en die beoordelaars se opwinding oor wat oor die kole of in die as vermag kan word, te herroep nie, skryf Maryke Roberts.
Hollywood: Babanuus vir Lindsay Lohan; dié paartjies se paaie skei
In vandeesweek se nuus uit Hollywood verwelkom Lindsay Lohan ʼn pienkvoet, twee bekende paartjies se paaie skei en die nuwe 71-jarige “Bachelor” word bekend gemaak.
Natasha Sutherland gesels oor moederskap, sepierol
As ma van twee seuns weet die aktrise Natasha Sutherland presies hoe dit voel om soms soos die aaklige skoonma te voel.
Huldeblyke stroom in vir ‘Binnelanders’-akteur
“Bradley was een van daardie mense wat in ʼn vertrek ingestap het, en dadelik die vertrek verhelder het.”
Kleurvolle Karen kies positiwiteit te midde van ‘Housewives’-kritiek
“Mense wat my jarelank al ken sê net: ‘Daai’s Karries. Daar’s nie ʼn ding wat sy nie vir jou sal doen nie, maar moet net nie aan haar verkeerde kant kom nie’.”
Vrede in wingerde ná vurige ‘Real Housewives’ reünie-episode
Anita, wat deur die reeks bekend geraak het vir haar skerpsinnige opmerkings, het gesê dat sy Amy vergewe en erken dat sy graag opmerkings uitdeel, “maar wanneer ek dit moet terugkry, is dit vir my vrek moeilik.”
Kriewelrige parasiet in ‘Hartklop’ toe ware verhaal
Toe ʼn parasiet oor die dokter se hand in dié episode van “Hartklop” gehardloop het, kon mens net wonder of die storielyn feit of fiksie was.
Lees meer hier:
Video: Nuwe mediese drama beloof om te boei
“Hartklop” is ʼn mediese vervolgverhaal wat die lief en leed van ʼn span dokters by ʼn staatshospitaal volg.
Sepiegids: Enkelouer in ‘Binnelanders’ raadop
Gys maak ʼn groot aankondiging in “Diepe waters” wat die familie skok, en in “Arendsvlei” laat Desmond vir Adam en Rachel verstaan dat hy niks met Bompie te doen wil hê nie.