Klagtes dat dié rubriek “onakkuraat, rassisties of teisterend” was, is egter van die hand gewys.
RHOWL se Mariska spog met nuwe baba
RHOWL-kykers het haar met ʼn bababoepie leer ken, maar sy het eers in die jongste episode haar swangerskapnuus gedeel.
Suur druiwe tussen ‘Real Housewives’ se Amy en Anita ná eilandvakansie
“Sy sê sy het nie bedoel om my gevoelens seer te maak nie, maar wat het sy dan bedoel? Mens kan mos nie binne twaalf uur so vinnig jou tune verander nie.”
Slyp jou tande vir Sharkfest
Met behulp van die jongste tegnologie sal kenners kykers vermaak met vier weke van programme wat die wetenskap, krag en skoonheid van ʼn besonderse spesie uitbeeld.
Reeks delf diep in harte, psige van SA se invloedrykes
Beukes deel die onvertelde stories wat onder die oppervlak van sukses lê, wat gehore sal inspireer, bemagtig en vir altyd sal verander.
Vyf redes om ‘MasterChef Australia’ te kyk
Suid-Afrikaners kan nou uiteindelik ook nader skuif vir die jongste aflewering van die gewilde TV-kosprogram, “MasterChef Australia”.
Dié televisie-talent benoem vir nuwe Silwerskermfees-pryse
“Sonder dié uitsonderlike talent kan ons nie ons kykers vasgenael voor die kassie hou nie.”
Sepiegids: Birdy gee iets vir Liam in ‘Binnelanders’; skoknuus vir Sanet in ‘Diepe waters’
Anja se pyn laat haar in “Diepe waters” uitreik na Sanet, en in “Suidooster” kry Siya ʼn onderhoud met ʼn plaaslike radiostasie, maar hy kry ook ʼn onaangename verrassing.
‘Liefdesbaba’ vir ‘BSV’ se Francois, Vanessa
“Francois het bly sê dit is ons liefdesbaba, en hy het gehoop vir ʼn seun.”
Henck Conrey is TV se Midas
Dis nie toevallig dat een van die afdraaistrate na Henck Conrey se huis in Pretoria Midasstraat is nie, want alles waaraan dié 35-jarige vat verander in goud.
Video: Hannes van Wyk steeds ‘net homself’ op Kwêla-bank
Hannes gesels oor “Kwêla” se Sondagaand-tydgleuf, ʼn blinknuwe stel en sy agt jaar lange pad met dié geselsprogram.
Dié drie bekende gesigte in Mej. SA se eerste werklikheidsreeks te sien
Dié volwaardige werklikheidsreeks gaan sorg dat aanhangers vanjaar ʼn behoorlike blik agter die Mej. SA-kompetisie se skerms gaan kry.
‘Real Housewives’ deel hartsake tydens Mauritius-vakansie
“Hulle kies om net die negatief in Karen raak te sien, en dis vir my hartseer.”
‘Projek Dina’ se Chanelle gesels oor uitdagende rolle, lewe in Kalahari
“Nou in my veertigs is ek gereed om die stiller lewe te geniet. Ons is die grootste deel van die tyd by die huis saam met ons elf honde.”
Hospitaaldrama vertel plaaslike medici se stories
Die gebeure wat in kykNET se splinternuwe hospitaaldrama, “Hartklop”, ontvou, is deur ʼn span dokters en mediese kenners gemonitor.
Sepiegids: Steve moet ʼn lewe red in ‘Binnelanders’; Tanner roof winkel in ‘Arendsvlei’
In “Diepe waters” laat ʼn gesprek Tshepo weer na die spaarvarkie gryp, en in “Suidooster” vryf Orpa vir Danni verkeerd op.
‘Binnelanders’ se Clint en Bradley geniet die rol van pa-wees
Maroela Media het met Clint Brink en Bradley Olivier, akteurs van die sepie “Binnelanders”, gesels oor pa-wees en Vadersdag.
‘Teater is my tuiste’ sê Wilhelm van der Walt
Wilhelm van der Walt het met Maroela Media oor sy liefde vir teater, die reeks “Donkerbos” en huisteater saam met Cintaine Schutte gesels.
Resensie: Besondere dokkie-reeks ondersoek SA raaisels, geheime
Die reeks begin met die moord op Bubbles Schroëder. Sy was ʼn pragtige jong meisie wat eintlik in 1949 ʼn rolprentster wou word, maar verwurg is. Wie het dit gedoen, en hoekom?
‘Real Housewives’ se Candice, Anita probeer Karen op haar plek sit
“Vir jou, Poplap, is ek reg. Ek sien jy’t ʼn varkie op jou hartjie.”