Desiré Gardner sê sy kan goed verstaan waarom kykers die josie in is vir haar karakter Daleen.
Soekresultate vir: silwerskermfees
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Blindelings’-toneelspel boeiend vir kykers
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe rolprent “Blindelings” gaan kyk.
Video: Room van Afrikaanse flieks, TV vereer op rolprentfees
Rolprentmakers, storievertellers en kunstenaars wat voor én agter die skerms doenig was, is tydens ʼn swierige geleentheid vereer.
Video: ‘Pamina’-fliek maak buiging op Silwerskermfees
Die fliek is geskoei op Annie Klopper se gelyknamige roman en Kabous Meiring het die regie behartig.
Silwerskermfees: Speelfliek-benoemings bekend
Rolprentmakers, storievertellers en kunstenaars wat voor én agter die skerms doenig was, word vereer vir hul werk aan vyf speelflieks wat vroeër vandeesweek die silwer skerm getref het.
Jong kunstenaars opgewonde oor groeiende SA fliek-, TV-bedryf
“Daar is ʼn verfrissende verskeidenheid van inhoud wat aangebied word en ons sien nie net dieselfde gesigte waaraan ons gewoond is nie.”
Silwerskermfees-benoemings vir kortflieks, dokumentêre bekend
Die room van die Afrikaanse rolprentbedryf vind eersdaags uit wie met ʼn gesogte Silwerskermbeeldjie in die sak huiswaarts sal keer.
Video: Psigologiese riller ʼn nuutjie vir Ivan, Donnalee
Vir 12 uur per dag, drie weke lank, was Donnalee Roberts feitlik blind terwyl sy in die skoene van René, haar karakter in die speelfliek Blindelings, gestaan het.
Video: Hulde gebring aan Bradley Olivier by Silwerskermfees
“Ons gaan vir Bradley eer deur dié fliek wat ons saam geskryf en vervaardig het. Ons het so ver gekom, en ek mis hom verskriklik.”
Geskiedenis, teater vat hande in dokumentêr
“Dit sal mense herinner aan die rol wat die kunste daarin speel om die status quo uit te daag. Dit is presies wat die Cape Flats Players gedoen het.”
Gemeenskappe deel in Silwerskermfees se jolyt
Drie gratis rolprentvertonings is met behulp van sonkrag vir die gemeenskappe van Hangberg, Ravensmead en die Bo-Kaap aangebied, sodat hulle ook in die opwinding van kykNET se jaarlikse rolprentfees kan deel.
Video: Veterane snoer kragte saam vir goedvoel-fliek oor oudword
“Ek dink nie daar is baie fliekmakers daar buite wat die geleentheid het om die fliek te wys aan die persoon wat hulle geïnspireer het nie.”
Roeline Daneel gereed vir nuwe rol as ma van twee
Roeline Daneel het met Maroela Media oor ma wees, haar tweede bondeltjie vreugde en loopbaan as aktrise in Suid-Afrika gesels.
Gelukkige Leandie geseënd, gesond en gretig vir uitdagende rolle
Die aktrise en sakevrou gesels oor haar rol in die nuwe mediese dramareeks, Hartklop, haar rol as beoordelaar om ʼn nuwe Mej. SA te soek en hoekom sy tans deur haar “sonskynfase” gaan.
Hans steek binnekort Rubicon op silwerskerm oor
“Ek glo Hans het die krag om ’n wye verskeidenheid mense – oud en jonk – bymekaar te bring met ’n besonderse gedeelde ervaring in ’n fliekteater.”
Dié televisie-talent benoem vir nuwe Silwerskermfees-pryse
“Sonder dié uitsonderlike talent kan ons nie ons kykers vasgenael voor die kassie hou nie.”
‘Binnelanders’ se Clint en Bradley geniet die rol van pa-wees
Maroela Media het met Clint Brink en Bradley Olivier, akteurs van die sepie “Binnelanders”, gesels oor pa-wees en Vadersdag.
‘Hans steek die Rubicon oor’, ‘Die tragiese saak van Pamina Vermaak’ by Silwerskermfees te sien
Die Silwerskermfees beskik vanjaar oor drie kategorieë: vollengte rolprente, kortflieks en dokumentêre.
Video: Humor wen vir Bennie en Bouwer
“Ek glo ons altwee het die gawe gekry om mense te laat lag, en ons agentskap is absoluut ‘n uitvloeisel daarvan.”
Fliekfees verwelkom nou ook televisiemakers se konsepte
Die ‘Pitch vir ons’-kompetisie sluit verskeie kategorieë, soos dramareekse, werklikheids- en vermaaklikheidsprogramme, in.