“Ná die kommissaris se besoek in die gebied en as deel van sy ingryping, is ʼn klopjag Saterdagaand in die gebied uitgevoer.”
Alles vir die sleutelwoord "betogings"
Twee skole in Limpopo aan die brand gesteek
Twee skole is Vrydag in Limpopo te midde van gewelddadige betogings aan die brand gesteek.
Burgemeester se huise, karre in betoging verwoes
Betogers het ook verskeie items huisware uit die burgemeester se huis en gastehuis op dié Noordwes-plaasdorp gesteel.
Hermanus loop weer deur onder betogings
Die polisie in die Wes-Kaap is Woensdag en Donderdag na Hermanus ontplooi waar daar weereens ʼn betoging oor behuisingskwessies opgevlam het.
[Foto’s] Betogers maak amok by Pta-hospitaal
Die polisie is op die toneel by ʼn Pretoriase hospitaal waar ʼn groep betogers Woensdagmiddag gewelddadig geraak het.
[Foto’s] Drie trokke in Limpopo aan die brand gesteek
“Die vernietigde vragmotors en soetrissies wat op die padoppervlak beland het, het dit moeilik gemaak vir voertuie om van die pad gebruik te maak.”
Betogers versper Jhb-paaie
Verskeie paaie in Johannesburg is vir verkeer gesluit weens protesoptrede.
Kind sterf tydens gewelddadige betogings
ʼn 16-jarige tienerseun is Maandag tydens betogings in Taung in Noordwes dood.
Ramaphosa knip VK-besoek kort oor Noordwes-betogings
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand aangekondig dat hy sy besoek aan die Verenigde Koninkryk gaan kortknip te midde van betogings en oproerigheid in Noordwes.
Noordwes-betogings: ‘ANC, Mahumapelo ewe skuldig’
“Alle inwoners van Mafikeng word nou geterroriseer deur ontevredenheid oor Mahomapelo, met paaie na en van die dorp wat gesluit is en sakeondernemings wat hul deure vir die dag gesluit het.”
ANC vra vir kalmte in Noordwes
Een van die betogers het gesê hulle praat glad nie met die media nie. “Gaan praat met Supra en sy kabinet,” het hy gesê.
Betogers maak amok by Pta-ouetehuis
“Van die mense het die ouetehuis binnegegaan en van die personeel uitgejaag en weier sedertdien dat hulle teruggaan in die gebou om na die bejaardes om te sien.”
19-jarige gestraf vir Vuwani-geweld
Ontstelde inwoners het ses voertuie met klippe beskadig en die mobiele ablusiegeriewe by die sportgronde is omgekeer en beskadig.
Optog in Pta beplan
Die Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie Sanco het gedreig om Donderdag strate in Pretoria tot ʼn stilstand te bring om oor dienslewering te betoog.
Polisie brand glo los op betogers in Limpopo
Twee sake van poging tot moord word deur die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat ondersoek.
Lichtenburg-saak: NW-regering vra vir kalmte
“Die plaaslike munisipaliteit doen alles in sy vermoë om die familie in dié tyd by te staan. Sy begrafnis sal dié naweek gehou word in Blydeville.”
Hof sê oor borgtog van man wat seun (15) glo skiet
ʼn Swaar polisieteenwoordigheid is in dié Noordwes-dorpie ontplooi waar die situasie gespanne is.
34 leerders by skool in hegtenis geneem
“Die situasie by die skool is steeds gespanne en word gemonitor aangesien onderwysers doodsdreigemente ontvang het en daar ʼn bomdreigement was.”
Lichtenburg-man vra borgtog ná seun (15) se dood
Jaco du Plooy (46), ʼn inwoner van Lichtenburg in Noordwes, het Donderdag in die dorp se landdroshof verskyn in verband met ʼn skietvoorval vandeesweek waarin ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
Man gee homself oor ná 15-jarige se skietdood
Peet du Plessis, die man se regsverteenwoordiger, het Woensdag aan Maroela Media gesê sy kliënt, ʼn inwoner wat buite die dorp bly en in die boubedryf is, is in aanhouding by die Lichtenburg-polisie.