Die wegbeweeg van steenkool as hoofbron van energie sál die klimaat help, maar derduisende sonder werk laat.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Impak van beurtkrag op ekonomie ‘katastrofies’
ʼn Ekonoom sê voortdurende beurtkrag sal eindelik ʼn katastrofiese uitwerking op werkskepping en die voortbestaan van kleinsakeondernemings hê.
Ramaphosa lê wakker oor Eskom; gaan nie De Ruyter en Kie. in pad steek
Ramaphosa het egter Maandag tydens ʼn mediakonferensie gesê dat niemand se koppe gaan rol in verband met die voortdurende beurtkrag-situasie nie, ondanks beroepe in dié verband.
Weer glo oorsaak van kragonderbrekings in Tshwane
Talle gebiede in Johannesburg was ook vir groot gedeeltes van Maandag reeds sonder krag.
Fase 4 – SA nou nat én donker
Sewe eenhede wat na verwagting Maandag aanlyn gebring sou word, is steeds nie weer in bedryf gestel nie, terwyl ʼn bykomende eenheid by die Arnot-kragsentrale uitgeskop het.
Beurtkrag dié week weens voorval in Zambië
Onbeplande onderbrekings staan tans op meer as 16 000 MW.
Donker naweek lê voor
Fase 4-beurtkrag skop Vrydag om 14:00 in.
Beurtkrag weens ‘probleem met steenkool’
Die verskaffing van steenkool na een van die stasies moes tydelik weens ʼn gebrek aan kragtoevoer gestaak word.
Stemme dalk by kerslig getel
Beurtkrag word Dinsdag weer in werking gestel.
Verkiesing verby, beurtkrag wink weer
Eskom sê die kragnetwerk verkeer onder groot druk.
Dis ‘ligte aan’ vanaf Vrydagaand
Eskom kon die afgelope 24 uur daarin slaag om drie kragopwekkers te herstel en weer tot die stelsel te voeg.
Eskom verander wéér van beurtkragfase
Eskom sê die volgende twee dae sal gebruik word om noodreserwes verder op te vul ter voorbereiding vir die week wat voorlê.
Beurtkrag na fase 4 verhoog, maar Eskom sê gʼn ‘rede tot kommer’
Eenhede by verskeie kragsentrales het die afgelope 24 uur uitgeskop en druk op die netwerk verhoog.
Nou duur beurtkrag tot Saterdag
Altesame 13 333 MW is weens onbeplande instandhoudingswerk nie beskikbaar nie, terwyl beplande instandhoudingswerk 5 548 MW uit die stelsel gehaal het.
Fase 2-beurtkrag skop vroeër in
Eskom het fase 2-beurtkrag om 18:00 reeds in werking gestel.
Johannesburg toe nie beurtkrag gespaar
Nadat City Power oor die naweek gesê het Johnnesburg sou van beurtkrag kwytgeskeld wees, het die kragvoorsiener nou ’n ommekeer gemaak nadat hy met Eskom vergader het.
Beurtkrag verleng
Beurtkrag sal ook nou Maandag- en Dinsdagaand in werking tree.
Beurtkrag geld weer van Saterdagaand
Om voldoende reserwes vir die komende werkweek te verseker, is dit nodig om die oorblywende noodreserwes so ver moontlik voor Maandag op te vul.
Beurtkrag duur voort tot Donderdag
Eskom het gesê fase 2-beurtkrag sal van vanaand 21:00 tot minstens Donderdag om 05:00 voortduur.
Fase 2-beurtkrag afgekondig
Fase 2-beurtkrag sal vanaand (Donderdag) vanaf 21:00 tot Vrydag 05:00 geïmplementeer word. Beurtkrag sal ook Vrydagaand en Saterdagoggend gedurende dieselfde tydgleuf herhaal word sodat Eskom…