Onafhanklike kragprodusente is gereed om die las op die kragnetwerk te verlig, maar burokratiese rompslomp en omslagtige regulasies beteken Suid-Afrika steier steeds van een ronde beurtkrag na die volgende.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkrag dalk afgeskaal; teen naweek opgehef
Eskom waarsku teen bespiegeling en die aanjaag van vrees oor ʼn algehele ineenstorting van die netwerk en sê dit is nie in hierdie stadium ʼn wesenlike moontlikheid nie.
Geen beurtkrag vir stormgeteisterde eThekwini
In hierdie stadium is naastenby dieselfde hoeveelheid megawatts krag wat Eskom gewoonlik sou vereis tydens ʼn beurtkragfase verminder moet word, weens stormskade nie beskikbaar nie.
Beurtkrag: Donker week lê voor
Vrese oor die inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag loop hoog, maar Eskom sê dit is minstens nie vandeesweek op hande nie.
Fase 4-beurtkrag geld nou
Eskom was omstreeks 07:20 genoop om beurtkrag van fase 2 tot fase 4 te verhoog.
Paashaas spring toe nié beurtkrag vry
Dié maatreël is noodgedwonge ingestel nadat bykomende kragopwekkers die gees gegee het.
Eskom gaan langnaweek woeker om krag te herstel
Verskeie eenhede wat uitgeskop of die gees gegee het, is weer aanlyn gebring, maar Eskom waarsku die gevaar van beurtkrag is nog nie verby nie.
Slegte nuus vir kragverbruikers
“Die rede vir die verlenging van beurtkrag is omdat daar bykomende eenhede gebreek het en ook oor die volgehoue tekort aan opwekkingskapasiteit.”
Beurtkrag duur voort
Fase 2-beurtkrag duur Woensdag- en Donderdagaand tussen 17:00 – 05:00 voort.
Eskom sê oor beurtkrag dié winter
Eskom sê nat steenkool is nou nie meer die probleem nie.
Beurtkrag: Verligting van korte duur
Eenheid 5 by die Medupi-kragstasie is eindelik weer in diens gestel, maar nóg drie eenhede by ’n ander kragstasie het intussen uitgeskop.
Beurtkrag dán opgeskort
Noodopwekkingseenhede word in dié stadium gebruik om die fase van beurtkrag te beperk.
En af is die krag!
Eenheid 5 van die Medupi-kragstasie het uitgeskop.
Eskom waarsku: Groot druk op kragnetwerk
Vier opwekkingseenhede is stukkend, terwyl die reën en koue oor groot dele van die land tot ʼn verhoogde vraag na krag gelei het.
Koebaai beurtkrag – die afgelope week sʼn altans
Die stelsel sal Maandag en Dinsdag steeds onder druk wees en daar word verwag dat noodreserwes voorlopig gebruik sal word.
Skrale verligting van beurtkrag aangekondig
Eskom sê ’n verandering in fase is nou moontlik nadat sy noodopwekkingsreserwes voldoende verbeter het.
Fase ses ‘en meer’ dalk ons voorland – Eskom
Altesame 20 oopsiklus-gasturbines moes Dinsdagaand in ’n stadium weer hardloop. Dit kos sowat R700 000 per eenheid per uur.
Beurtkrag waarskynlik tot Saterdag verleng
Al drie Kusile se kommersiële eenhede is weereens buite werking.
Fase 2-beurtkrag ingestel
Die kragvoorsiener moes sedert die naweek op noodopwekkingsreserwes steun nadat verskeie eenhede uitgeskop het.
SA terug op fase 2-beurtkrag
Daar is ook ’n moontlikheid dat fase 2 vroeër ingestel word en langer kan duur.