Die kragvoorsiener sê daar was die afgelope paar dae ʼn verbetering in opwekkingskapasiteit.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Eskom besin later oor beurtkrag
“Ons is in ʼn baie beter posisie as toe ons besluit het om fase 2-beurtkrag te implementeer.”
Fase 2-beurtkrag geld van Woensdag
Die kragvoorsiener moes sedert die naweek beduidend staatmaak op sy noodopwekkingsreserwes. Dit is nou uitgeput en moet weer opgevul word.
Beurtkrag: Eskom waarsku weer
Eskom versoek verbruikers om kragverbruik te verminder. Indien daar enige verdere verlies aan opwekkingskapasiteit is, sal beurtkrag op kort kennisgewing ingestel moet word.
Verbruikersake: Dis wat beurtkrag aan elektriese toestelle doen
Ina Opperman het by Dialdirect gaan hoor watter toestelle deur beurtkrag beskadig kan word en hoe om dit te voorkom
Beurtkrag vinniger as verwag opgeskort
Eskom sê nou hy kon sy noodopwekkingsreserwes aanvul.
Beurtkrag Saterdagaand ingestel
Eskom waarsku boonop as die kragsituasie enigsins verder versleg, hy moontlik gedwing sal word om beurtkrag selfs vroeër te implementeer.
Verligting vir kragverbruikers die naweek
Sewe opwekkingseenhede is Vrydag tot die kragstelsel gevoeg.
Fase 2-beurtkrag vanaand opgeskort
Fase 2-beurtkrag word Donderdagaand om 21:00 opgeskort voordat fase 1-beurtkrag Vrydagoggend om 05:00 in werking tree.
Beurtkrag vanaand voorlopig opgeskort
Só lyk die vooruitsig vir beurtkrag dié naweek.
Beurtkrag weer terug
Beurtkrag sal weer van Woensdag af toegepas word weens die kragnetwerk wat onder druk is.
Kragnetwerk onder druk, sê Eskom
Alhoewel geen beurtkrag tans ingestel word nie, het die kragvoorsiener Eskom die publiek se bystand versoek om die verbruik van elektrisiteit te verminder.
Eskom oorweeg planne om matrieks te help
Een voorstel was dat Eskom beurtkrag elke aand, van Sondag tot Donderdag, tussen 19:00 en 23:00 sal opskort. Dit sal leerders in staat stel om vir die eksamen voor te berei wat hulle die volgende dag moet aflê.
Oorvloed sonkrag magteloos teen beurtkrag
“Hernubare energieverskaffers soos wind- en sonplase lewer inderwaarheid al sedert 2014 krag aan die sentrale netwerk, maar dit raak baie ingewikkeld wanneer beurtkrag inskop.”
Kan sonplase daglig-beurtkrag voorkom? – VS Landbou
“Vir ’n land met oorvloedige sonlig en onafhanklike kragprodusente (IPP’s) wat toustaan om son- en windenergie aan die netwerk te verskaf, is dit net onverstaanbaar dat hierdie latente krag nie in die netwerk benut kan word nie.”
Geen vooruitsigte op beurtkrag dié naweek
Die vooruitsigte vir vroeg volgende week lyk ook goed.
Beurtkrag binnekort opgehef
Eskom se bestuur moes vanoggend nie net vrae oor beurtkrag beantwoord nie, maar ook oor die beplande instandhoudingswerk by die Koeberg-kragstasie.
‘Ons doen alles moontlik om algehele ineenstorting te vermy’ – Eskom
André de Ruyter, hoof van Eskom, sê Suid-Afrika het een van die grootste kragnetwerke ter wêreld en daar word onophoudelik gewerk om die huidige vlaag beurtkrag op te skort.
Kommer oor effek van beurtkrag op matriekeksamen
Die komitee is ook bekommerd dat matrieks nie genoegsaam kon voorberei op die eksamen nie.
Hou kerse byderhand tot Saterdag
“Sommige munisipaliteite het nie hul kant gebring in die inwerkingstelling van beurtkrag nie.”