Maak seker neef Gert breek nie weer hierdie jaar ʼn bord uit jou trousseaukis nie!
Alles vir die sleutelwoord "Die Koöperasie"
Geskenkidees spesiaal vir jou ma
Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie, het spesiaal vir Kersfees ʼn paar geskenke uitgesoek waarmee jy jou ma of die vrou in jou lewe kan bederf. Dis mos nou stukke beter as net nóg ʼn roompie of pantoffels.
Karoo-boek inspireer reeks produkte vir Kersfees
Nou kan jy ook ʼn stukkie van die Karoo se mooi aan iemand spesiaal gee dié Kersfees!
Kersgeskenke vir die man wat alles het
By die Koöperasie kan jy iets uniek en prakties kry, wat hy verseker sal gebruik! Maak sy Kersfees ekstra spesiaal met een van hierdie lekker geskenke.
Kersfees-inkopies begin by die Koöperasie
As jy jou oë knip is Kersfees hier! Moenie die spesiale atmosfeer van Kersfees bederf deur jou moeg te loop in besige winkelsentrums nie.
ʼn Bietjie blik, baie herinneringe
Maroela se blikborde en -bekers is nie net perfek vir kamp of piekniek nie, dit werk ook baie lekker om in te bak en brou. Dit is boonop pragtige dekor en sal vir baie jare deel van jou familietafel wees – ʼn blik op die verlede!
Lentedag-piekniek! ʼn Glimlag in elke beker koffie
Dol oor boeretroos? Dan het ons die perfekte stel bekers vir jou en jou gesin!
Bederf jouself met gemaklike Maroela-plaasvellies
Die reeks is spesiaal ontwerp om net so sterk te wees as wat dit mooi genoeg is om elke dag te dra!
Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag: ONSKAROO
Die ONSKAROO-boek is geskryf en saamgestel deur die bekroonde spanningskrywer Deon Meyer en musiekgenie Coenie de Villiers.
Aptyt – resepte vir enige tyd
Die Aptyt-resepteboek is ʼn volkleur A5-resepteboek sodat dit maklik op jou boekrak, kombuiskas en in jou vakansietas sal pas. Want of jy nou by die huis is of by die see, daar is altyd ʼn aptyt vir iets lekker!
ʼn Pakkie net vir jou!
Dié geskenke kan jy vir jouself koop sonder om skuldig te voel!
My pa en my vellies
Om ʼn pa te hê wat werklik deel van jou elke tree is, is baie soos ʼn goeie paar vellies. Gemaklik, maar gereed vir enigiets wat die lewe se paaie inhou.
Vadersdag! Hier is ons gunstelinge uit die Koöperasie
Maroela se aanlyn winkel, die Koöperasie, het lekker geskenkidees om hierdie Vadersdag ekstra spesiaal te maak!
Die reuk van boeretroos
Alhoewel elke seisoen net reg is vir lekker koffie, proe dit darem maar net anders wanneer dit so bietjie kouer begin raak op die stoep.
Koue voete, vuurwarm styl
Moenie laat koue voete jou onderkry nie! Kies vuurwarm styl met ʼn paar Maroela-vellies!
Melktertdag: Maroela-lesers deel gunstelingresep, -herinneringe
Hier is ʼn paar Maroela Media-lesers se gunsteling‑melktertoomblikke ter viering van Nasionale Melktertdag (27 Februarie).
Ons vier Melktertdag!
Dié dis spog jaarliks met sy eie spesiale dag op 27 Februarie.
Melktertdag: Deel jou gunstelingresep, -herinnering
Op 27 Februarie is Nasionale Melktertdag en ter viering van dié eg Suid-Afrikaanse soetigheid wil Maroela Media by lesers weet wat hulle gunstelingresep, -herinnering of -tradisie is.
Wenke vir ‘n Valentynsdag vir twee
Hier is ʼn paar lekker idees wat jy maklik en kostedoeltreffend kan uitvoer vir die perfekte dag saam met jou geliefde.
Bederf iemand spesiaal met Valentynsdaggeskenke uit ons Koöperasie
Wat is dan nou beter as om in Afrikaans vlerk te sleep?