Die situasie kan dalk die hele naweek duur.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Waarskynlikheid vir beurtkrag ‘groot’
Verskeie kragopwekkers het die afgelope week onklaar geraak.
Twee munisipaliteite krag kwyt weens wanbetaling
Eskom waarsku boonop die stelsel is onder druk en verbruikers moet krag spaarsamig gebruik.
Eskom wil krag in dié Noord-Kaapse munisipaliteite begin sny
Die volgende dorpe sal geraak word.
Verbruikers gaan boet vir Nersa-foute oor kragtariewe
Nersa het verskeie berekeningsfoute in die bepaling van Eskom se tariewe gemaak.
‘Eskom maak plan met kragonderbrekings’– Mabuza
Munisipale skuld het sedert verlede jaar met 28% gestyg.
Eskom se opwekkingskapasiteit versterk
Eskom het werk aan van sy opwekkingseenhede voltooi.
Netwerk is onder druk, waarsku Eskom
Eskom het Dinsdag die publiek versoek om hul elektrisiteitsverbruik te verminder, omdat die netwerk onder druk is weens tegniese foute.
Twee Eskom-sekerheidswagte doodgeskiet
Die wagte is deur Eskom gekontrakteer om werkers te vergesel na gebiede wat berug is vir geweld en rooftogte.
Rustenburg se krag dalk gou gesny weens skuld
Eskom wil Rustenburg se krag vir groot dele van die dag sny omdat dié munisipaliteit glo miljoene rande vir krag skuld.
Twee geskok by Eskom-substasie
Die mans was glo besig om aan die infrastruktuur by dié substasie te peuter.
Solidariteit doen regstappe oor Eskom-aandele
Die OBK se besluit beteken Eskom-skuld van ongeveer R200 miljard word afgeskryf ten koste van pensioenarisse.
Eskom verwag minder beurtkrag hierdie winter
Eskom het tydens die landwye afsondering die geleentheid benut om van die agterstand met die instandhouding van infrastruktuur uit te wis.
Eskom verduidelik ‘R5 miljard-vraag’
Eskom het sewe verskaffers geïdentifiseer wat hom te veel vir steenkool vra, volgens die kragvoorsiener.
Parys se krag eindelik weer aan
Dorpenaars moes vanaf Dinsdagaand sonder elektrisiteit klaarkom.
Omskep Eskom-skuld in aandeelhouding – OBK-hoof
Die DA sê die omskakeling van R90 miljard van Eskom se skuld in aandeelhouding is net ʼn ander manier om te sê die skuld word afgeskryf.
Eskom het slegte nuus vir Parys
Eskom het Donderdag gewaarsku herstelwerk by ʼn substasie in Parys in die Vrystaat gaan langer duur as aanvanklik verwag.
Parys steeds sonder krag
Die plaaslike munisipaliteit en Eskom werk sedert Dinsdagaand om die brandskade by die substasie te herstel.
Dís hoekom Parys sonder krag is
Dié Vrystaatse dorp sit reeds sedert Dinsdag sonder krag.
Munisipaliteite wat Eskom geld skuld by OB verkla
Weens die wanadministrasie van dié munisipaliteite is belastingbetalers wat hul rekeninge getrou betaal nou onderhewig aan beurtkrag wat soms tot 12 uur duur.