Die kragvoorsiener het ʼn beroep op verbruikers gedoen om elektrisiteitsgebruik te beperk sodat daar genoeg krag beskikbaar is vir Woensdagaand se spitstyd.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Só lyk dagvaarding teen voormalige Eskom-hoës
Eskom probeer nagenoeg R3,8 miljard van die respondente terugeis wat die kragvoorsiener glo deur hul optrede kwyt is.
Eskom eis miljarde van oudwerkers, Guptas
Die omstrede Gupta-broers en Brian Molefe is van diegene wat gedagvaar word.
Eskom probeer uit bedrieglike brandstofkontrak loskom
Die verskaffer het na bewering die pryse vir die lewer van brandstofolie onbehoorlik opgestoot.
Eskom: Talle opwekkers steeds buite werking
Intussen het Eskom bekendgemaak dat hy voortaan kragvermindering in dele van Gauteng en KwaZulu-Natal gaan toepas.
Eskom mag miljoene van verbruikers begin invorder
Die hofbeslissing beteken verbruikers wat reeds noustrop trek, gaan nou ook veel meer vir krag moet betaal.
Dissiplinêre stappe volg ná video van ‘besope’ Eskom-werker
Die werknemer sukkel glo om te staan in die video.
Kragnetwerk is onder druk, waarsku Eskom
Eskom maan die publiek om elektrisiteitsverbruik dringend te verminder omdat die kragnetwerk onder druk is.
Eskom kom skuldbelaaide munisipaliteit tegemoet
Dié munisipaliteit se kragrekening is R5,3 miljard oortrokke.
Eskom implementeer ‘kragvermindering’
Dié gebiede in Gauteng en Mpumalanga sal tussen 17:00 en 22:00 sonder krag wees.
Eskom gee goeie nuus oor beurtkrag
Eskom het Donderdag goeie nuus aangekondig oor beurtkrag vir Suid-Afrikaners.
Beurtkrag duur voort weens koue
Die vraag na elektrisiteit was Woensdagmiddag die hoogste nog die jaar.
Eskom se bykomende beurtkrag is ‘ongrondwetlik’
Die kragreus pas tans nie net landwye beurtkrag toe nie, maar ook bykomende beurtkrag in die geval van sekere munisipaliteite.
Hoër beurtkragfase skop in
Die kragvoorsiener het ʼn kort rukkie gelede gesê die aanvraag na krag het steeds toegeneem en was teen omstreeks 12:00 vandag reeds 2 000 MW meer as ʼn dag gelede.
Beurtkrag: Só lyk Woensdag se vooruitsig
Suid-Afrikaners moet hul staal vir nóg ’n dag van beurtkrag hoewel dit ’n verandering in fase van beurtkrag sal inhou. Eskom het Dinsdagaand in ’n…
Voormalige Eskom-baas sterf
Op die rype ouderdom van 90 het dr. Ian MCRae reeds talle toekennings vir sy bydrae tot Suid-Afrika se kragnetwerk ontvang.
Beurtkrag duur Dinsdag voort
Verskeie kragopwekkers het die afgelope week die gees gegee, waarvan die jongste gevalle by die Kriel- en Medupi-kragsentrales plaasgevind het.
Só lyk kanse vir beurtkrag vir die week
Volgens Eskom werk hy onverpoos om al sy opwekkingseenhede weer in diens te stel.
Beurtkrag duur voort: Só lyk vooruitsig
Beurtkrag is Vrydag vir die eerste keer in byna vier maande weer ingestel.
Beurtkrag duur Saterdag voort
Eskom het aangekondig dat beurtkrag Saterdag sal voortduur nadat dit vandag vir die eerste keer in byna vier maande weer ingestel is.