Kabeldiefstal en ’n fout op ’n toevoerkabel het duisende Vrystaatse inwoners Woensdag sonder elektrisiteit gelaat.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Eskom hersien protokol weens veiligheidsgevare, virus
“Terwyl hulle foute gaan herstel het, is Eskom-werkers ook al aangeval in ʼn poging om hulle te ontvoer. Dit is heeltemal onaanvaarbaar.”
Diefstal lei wéér tot kragonderbreking in Warden
Eskom weet nog nie hoe lank dit gaan vat om die kragtoevoer te herstel nie.
Eskom: Netto verlies van R20,5 miljard
Die kragvoorsiener sê hy kan nie onbepaald op regeringshulp steun nie, en beoog ook nie om dit voortaan te doen nie.
Nog ’n Kusile-eenheid in bedryf
Dit is die tweede eenheid van Kusile wat tans kommersieel in bedryf is.
Kragtoevoer dalk gou na Welkom herstel
Eskom-spanne maak glo goeie vordering om kragtoevoer na groot dele van Welkom in die Vrystaat te herstel wat reeds sedert Sondagaand om 20:00 kragonderbrekings beleef.
Kragtoevoer na dele van Welkom herstel
Twee kragtorings het die afgelope paar dae in die gebied omgeval.
Nóg ʼn kragtoring buite Welkom slaan om
Die toring het glo omgeval nadat staaldrade gesteel is.
Kusile-korrupsiesaak tot Februarie uitgestel
Die ondersoek hou verband met bouwerk by die Kusile- en Medupi-kragsentrale.
Dele van Welkom sonder krag ná torings val
Weens stormweer in die Goudveld het twee kragtorings ineengestort en is dele van Welkom in die Vrystaat sonder krag.
Beurtkrag bly vir eers SA se voorland
Eskom het Donderdag terugvoer gegee oor die stand van die kragnetwerk.
Eskom misgis hom oor opskorting van kragtoevoer aan betalende kliënte
Die kragvoorsiener het nie ʼn algemene reg om elektrisiteitsvoorsiening aan betalende klante in wanbetalende munisipaliteite te beëindig nie.
Luister in 3 minute: Nog ’n ekonomiese regrukplan op die kaarte
In vandeesweek se uitgawe van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, oor onteiening, Nersa en die jongste ekonomiese regrukplan.
Eskom wil wanbetalende munisipaliteite ná hofuitspraak vasvat
Eskom sê die uitspraak het ʼn belangrike regspresedent geskep wat beteken dat hy net verplig is om krag aan betalende kliënte te voorsien.
Eskom appelleer oor munisipaliteit se bankrekening
Die hooggeregshof in Bloemfontein het Vrydag beslis Eskom moet die munisipaliteit se bankrekening en die geld daarin onmiddellik vrystel.
Nóg ʼn Noord-Kaapse munisipaliteit betaal Eskom-skuld
Kragtoevoer is Donderdagmiddag na nóg ‘n Noord-Kaapse munisipaliteit herstel toe agterstallige skuld aan Eskom oorbetaal is.
Regrukplan by Eskom vorder goed – De Ruyter
Eskom se pogings om die aanleg op te knap en in stand te hou en om die vlakke van prestasie en betroubaarheid te verbeter, is op sigself egter nie genoeg om beurtkrag te beëindig nie.
Dié Noord-Kaapse dorpe se kragtoevoer herstel
“Kragbeperkings sal weer ingestel word met die eerste teken van wanbetaling.”
Kragonderbrekings vir dié Noord-Kaapse dorpe
Hierdie munisipaliteite het reeds einde September kennisgewings van Eskom ontvang dat hul grootmaat-elektrisiteitstoevoer beperk gaan word weens wanbetaling.
Eskom kap terug oor bewerings teen De Ruyter
ʼn Voormalige Eskom-raadslid het De Ruyter daarvan beskuldig dat hy die raad in Maart vanjaar by ʼn vergadering mislei het en dat dit tot die kansellering van ʼn kontrak vir brandolie gelei het.