Die ketels weeg 380 ton elk en is omtrent 20 m lank.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Kragonderbrekings dié Noord-Kaapse dorpe se voorland
Eskom gaan vier wanbetalende munisipaliteite in die provinsie se grootmaat elektrisiteitstoevoer begin beperk.
Eskom-bedryfshoof wys sy kaarte
Die afgelope 12 maande was ʼn moeilike tyd vir Oberholzer en sy familie. Hy het in ʼn stadium 24 uur sekuriteit by sy huis gehad en hy en sy familie ontvang oproepe van mense wat hom as afskuwelik uitkryt. Dit vat aan ʼn mens, sê Oberholzer oor die smeerveldtog teen hom.
Regering wil kragvoorsiening met meer as 30% verhoog
Die regering hoop om ʼn bykomende 11 813MW by die kragnetwerk te voeg.
Wes-Kaap verwelkom bepaling oor privaat kragprodusente
Die Wes-Kaapse regering verwelkom die nuus dat nuwe kragopwekkingskapasiteit aangeskaf moet word in lyn met die regering se geïntegreerde hulpbronplan (IRP2019).
Weg gebaan vir privaat kragprodusente
Gwede Mantashe, die minister van minerale hulpbronne en energie, het in samewerking met Nersa bepaal dat nuwe kragopwekkingskapasiteit aangeskaf moet word om energiesekuriteit te verseker.
Eskom-bedryfshoof finaal van blaam onthef in Aveng-dispuut
Die hooggeregshof se uitspraak stem ooreen met die besluit wat Oberholzer oor die betaling aan Aveng geneem het.
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag dié naweek
Volgens Eskom is die kragnetwerk onbetroubaar en kwesbaar.
Munisipaliteit bied Eskom plase as sekuriteit aan
Die kragvoorsiener het intussen toestemming gekry om te appelleer teen ʼn hofbeslissing wat hom verbied om sogenaamde kragvermindering na die Lekwa- en Ngwathe-munisipaliteit in werking te stel.
Mabuza verwelkom vordering met noodkragopwekking
Die Eskom-taakspan, onder leiding van adj.pres. David Mabuza, het Vrydag vergader om die kragreus se vordering met sy talle uitdagings te bespreek.
Geen beurtkrag die naweek verwag
Volgens Eskom bly die kragnetwerk egter steeds onder druk en kan beurtkrag weer op kort kennisgewing ingestel word indien daar enige verdere onbeplande onderbrekings is.
Beurtkrag: Medupi-vervoerband minstens weer op dreef
Dit het Eskom se vermoë om krag op te wek beduidend verbeter.
Beurtkrag geld dalk weer Donderdag
ʼn Vervoerband wat steenkool na die Medupi-kragsentrale vervoer het die gees gegee.
Beurtkrag: Effense verligting aangekondig
Eskom se opwekkingskapasiteit het verbeter.
Só lyk beurtkrag-vooruitsig tot Woensdag
Fase 1-beurtkrag is Dinsdagaand opgeskort.
‘Korrupsie, wanbestuur’ by munisipaliteite bedreig ekonomie – VF Plus
Hoewel die uitstaande skuld destyds R372 miljoen beloop het, het dit nou tot R3,4 miljard toegeneem weens die munisipaliteit se versuim om dit te vereffen.
Eskom lê beslag op Matjhabeng-munisipaliteit se rekening
Munisipaliteite landwyd het Eskom teen die einde van Julie ʼn gesamentlike R31 miljard geskuld.
Beurtkrag: Bestuurders van twee kragstasies geskors
Eskom sê die kultuur van swak gevolgebestuur gaan nie langer by die kragvoorsiener geduld word nie.
Mabuza sê Eskom-leier is onskuldig bevind
Adj.pres. David Mabuza het Donderdag gesê bewerings dat Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, korrup of oneties opgetree het, is as ongegrond bevind.
Medupi sal SA van beurtkrag red, sê Mabuza
Mabuza se uitlatings strook egter nie met wat André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, verlede maand gesê het nie.